Netwerk24 SAL aanvaar Jarani se bedanking
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Sondagaand in ’n verklaring die bedanking van sy uitvoerende hoof, Vuyani Jarani, aanvaar. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 SAL en Eskom: 21 hoofde in 10 jaar
Twee van Suid-Afrika se grootse staatsondernemings – die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en Eskom – het 21 uitvoerende hoofde in tien jaar gehad. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 ‘Nou is daar min hoop’
Daar het nou soveel water by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) in die see geloop, dat daar min hoop is dat dié lugdiens nou gered kan word. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 SAL se grootbaas gooi óók handdoek in
Vuyani Jarana, die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se uitvoerende hoof, het bedank. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 Wêreld se tonne e-afval word nie herwin
Wêreldwyd is ’n geraamde 48,5 miljoen ton se elektroniese afval verlede jaar gegenereer, maar net sowat 20% daarvan word herwin. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 Mielieoes 13% kleiner weens swak weer
Die departement van landbou, bosbou en visserye skat dat vanjaar se mielieoes met soveel sal krimp vergeleke met die ooreenstemmende tydperk in 2018. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 Met dié kabinet spaar staat R21 miljoen
Suid-Afrika spaar R21 miljoen per jaar omdat die aantal ministers met agt verminder is. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 Moenie kortpad vat met testament
’n Belofte dat jy jou eiendom aan jou geliefde gaan nalaat, is nie goed genoeg nie - stel ’n wettige testament op! Sake (02-06-2019)
Netwerk24 China lek verniet lippe af vir vet Eskom-tender
Eskom het ’n tender uitgereik om nuwe kragmeters landwyd te installeer, maar daar is ’n Babelse verwarring oor hoeveel dié kontrak werd is. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 SA moet nou bou dat dit bars
Drie van Suid-Afrika se sewe genoteerde konstruksiefirmas is op die rand van die graf. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 6 redes hoekom mynbou beskerm moet word
’n Krimpende mynbedryf is ’n katastrofe vir die hele land, skryf Gideon du Plessis van Solidariteit. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 ‘Selfs makelaars verstaan nie dié produkte’
Baie probleme met langtermyn-versekering ontstaan omdat produkte so ingewikkeld is, waarsku die ombud. Sake (02-06-2019)
Netwerk24 Waar sal ons groei vandaan kom?
David Masondo, die nuwe adjunkminister van finansies, erken dit gaan die ekonomie niks help om die Reserwebank te nasionaliseer nie. Sake (02-06-2019)