Netwerk24 Gaan Starbucks eindelik Kaap toe kom?
Meer as drie jaar sedert die eerste Starbucks-koffiehuis in Suid-Afrika geopen het, is daar weer hoop dat dié Amerikaanse handelsnaam darem eendag ook die Kaapse kus gaan bereik. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Aandele-sertifikate skoonveld
Wie ook al hul asem opgehou het om op 28 Junie te hoor hoe Steinhoff se sake in die mees onlangse verslagtydperk lyk, sal nou langer moet wag. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Capitec steek tong uit vir nuwe digitale banke
Capitec is ondanks die toetrede van nuwe digitale banke soos Tymebank of FNB en ander se digitale produkte steeds die grootste digitale bank in Suid-Afrika. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 MultiChoice reageer op AfriForum se Steve-dispuut
MultiChoice is nie van plan om enigsins in te meng by die inhoud op DStv-kanale wat nie aan hom behoort nie, maar hy sal wel beheer wat op die kanale verskyn wat hy wel besit. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 2018-syfers dalk bekook
Die suikergroep Tongaat Hulett sal sy resultate vir die boekjaar tot einde Maart 2018 moet heruitreik, en sy 2019-syfers gaan laat wees. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Waarom is daar skielik nie meer beurtkrag?
Eskom soek alweer ’n nuwe baas, maar ten minste lyk dit of die kragnetwerk besig is om stelselmatig te stabiliseer. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 MRP beloof ‘lekker uitverkoping’ kom
Al hoe meer mense koop klere aanlyn, maar die helfte van hulle verkies dan steeds om hul kopie in die winkel self te gaan oppik pleks daarvan om dit te laat aflewer. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Omnia tuimel ná skok oor plan met skuld
Die genoteerde kunsmis-en-chemikalieëgroep Omnia se aandeelprys het Donderdag tot sy laagste vlak in meer as ’n dekade geval. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Samsung wil glo knoppies op nuwe foon wegvat
As jy verknog is aan jou Samsung-foon se fisieke knoppies, moet jy dit dalk nie oorweeg om die jongste Galaxy Note 10 later vanjaar aan te skaf nie. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Studente help by Isuzu se lorrie-fabriek
Die Isuzu-vragmotorfabriek in Port Elizabeth verbeter sy produksieprosesse danksy hulp van ingenieurstudente van die Nelson Mandela Universiteit (NMU). Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Uber se verlies $1 mjd. in 3 maande
Die taxidiens Uber het ’n verlies van $1 miljard vir die kwartaal tot einde Maart aangekondig. Dit is minder as wat hy verwag het. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Petrolprys daal dalk sowaar in Junie!
Selfs met ’n koolstof-kinkel in die kabel is daar waarskynlik goeie nuus vir motoriste – mits hulle petrol- eerder as dieselvoertuie ry. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 JSE vat mynmaatskappy vas oor transaksie
Die JSE het DRDGold Vrydag amptelik oor sy transaksie met OroTree berispe. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Ministers, internet en ’n ‘skokstok’
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie die Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Dollar gee rand ’n dwarsklap
Die dollar het die rand Donderdag behoorlik ’n dwarsklap gegee. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Gróót afslag op bates vir beleggers in Wiese se firma
Aandeelhouers in Christo Wiese se eiendomsgroep Tradehold kry sy Britse bates teen ’n groot afslag, gegrond op die jongste waardasies. Sake (31-05-2019)
Netwerk24 Dié kwale moet nuwe minister van gesondheid genees
Die eerste nuwe minister van gesondheid in ’n dekade het ’n lang lys van krankhede in sowel die staat- as private gesondheidsorgsektor wat hy sal moet genees. Sake (31-05-2019)