Netwerk24 Groot mielieoes ‘maak heffings op hoender onnodig’
Die mielieoes is vanjaar só groot dat die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) se aansoek vir hoër invoertariewe op hoender “onhoudbaar en ongeregverdig” is in die lig van hul laer insetkoste. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Hospitaal wil mense sonder medies só help
Die hospitaalgroep Life Healthcare is besig om geleenthede in die onversekerde mark te ondersoek. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Afrika nog ’n tree nader aan vrye handel
Terwyl die handelsoorlog tussen die VSA en China ekonomieë wêreldwyd deurmekaarkrap, is Afrika stil-stil besig om die wêreld se grootste vryhandelsone te vestig. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Aktiviste verloor 1ste ronde in lastersaak
Twee omgewingsprokureurs en ’n gemeenskapsaktivis wat ’n mynmaatskappy se omgewingsrekord gekritiseer het, het hul saak verloor om toegang tot die mynfirma se dokumente te kry. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Telkom vasgevat oor sy ‘internet sonder limiete’
Telkom is op die vingers getik weens die misleidende manier waarop hy die trefwoorde “unlimited” en “uncapped” in advertensies vir sy internetdienste gebruik. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Meer openheid oor lenings by Standard Bank gevra
Aandeelhouers van Standard Bank is ten gunste van ’n resolusie wat die bankgroep sal dwing om ’n beleid oor lenings aan steenkoolkragstasies te aanvaar en dit openbaar te maak. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Vergeet van Tito, Pravin – hou hul adjunkte dop
Welkom terug, Tito en Pravin, maar nou moet julle skouer aan die wiel sit. En vertel ons asseblief tog meer oor jul adjunkte, want jul dae is getel. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Life Healthcare onder druk van mediese fondse
Die hospitaalgroep Life Healthcare het ’n baie moeilike halfjaar agter die rug, onder meer weens die ingryping van mediese fondse om pryse en hospitaalopnames onder beheer te kry. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Survé se Ayo wil OBK ‘vir miljarde’ dagvaar
Die miljardêr dr. Iqbal Survé se tegnologiemaatskappy Ayo Technology Solutions wil die OBK vir “wat na verwagting miljarde rande sal wees” dagvaar. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Vrae en probleme vir nuwe minister van handel
Ebrahim Patel is ’n ietwat omstrede keuse as nuwe minister van minister van handel en nywerheid. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Groot dele van Sandton wéér sonder krag
Die ligte het Donderdag vroegmiddag in groot dele van Sandton, Johannesburg, afgegaan. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Motsepe se African Rainbow verseker nou lewens
Die African Rainbow-groep van Patrice Motsepe, miljardêr-sakeman en swaer van pres. Cyril Ramaphosa, het die versekeringsarena betree. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Elektriese motors maak wél die wêreld groener
Die skerp styging in die verkope van elektriese voertuie het die afgelope tyd gehelp om die tempo van klimaatsverandering te vertraag, volgens die batebestuursgroep Schroders. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 AfriForum verklaar dispuut met MultiChoice oor Steve
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Donderdag aangekondig dat hy ’n dispuut met MultiChoice oor die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr verklaar. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 ‘Welkom terug, Gwede Mantashe’
Die mynbou is verheug dat Gwede Mantashe aangestel is as minister van die pas saamgevoegde departement van minerale en energie. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Amplats stel 643 afgedankte werkers weer aan
Werkers wat onwettig gestaak het, het hul werk teruggekry, maar nie die verlore geld nie. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Milky Lane en ’n dorp te koop
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie die Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Disneyland skep Star Wars-wêreld van $1 mjd.
Wanneer Disney ’n projek aanpak, is geld dikwels geen probleem nie. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Alle oë op rand ná Cyril kabinet aankondig
Alle oë sal Donderdag op die rand wees. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Kabinet kon nóg kleiner
Pres. Cyril Ramaphosa kon sy kabinet nóg kleiner gemaak het. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Dié Pep-fabriek maak nou 2,5 m. plakkies per jaar
Die klerefabriek van Pepkor in Kaapstad vervaardig sedert verlede jaar nie net skoolklere nie, maar ook plakkies. Sake (30-05-2019)
Netwerk24 Dié nuwe ‘skokstok’ sal boewe laat les opsê
Met Suid-Afrika se hoë misdaadsyfer is mense al meer oor hul persoonlike veiligheid besorg. 'n Nuwe skokstok is pas bekend gestel wat boewe sal laat les opsê. Sake (30-05-2019)