Netwerk24 Nuwe kabinet laat rand effens versterk
Die rand is duidelik opgewonde oor pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet. Die geldeenheid het kort ná die aankondiging teen die dollar verstewig. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Kabinet ‘goeie nuus vir markte’, nou begin die werk
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagaand sy nuwe kabinet ná groot afwagting aangekondig. Hoewel hy sy kabinet verklein het, voel ekonome dit kon selfs nóg kleiner gewees het. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Groot supermarkte vasgevat oor kontrak-knoeiery
Spar, Pick n Pay, Shoprite en Woolworths moet binne ’n maand – teen 28 Junie – ophou om bakkerye, slagters en ander klein kruidenierswinkels uit winkelsentrums te hou. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Miltsiekte breek wyd in Lesotho uit
Boere aan die Lesotho-grens moet seker maak hul diere is teen miltsiekte ingeënt nadat die siekte op ’n paar plekke in Lesotho uitgebreek het. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Goeie nuus! Steers, Milky Lane kom nou na jóú toe
As mense nie meer restaurant toe kom nie, kom die restaurant maar na hulle toe. Famous Brands sê hy wil munt slaan uit verbruikers se vraag na “gerief en toeganklikheid” . Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Stigter van 1time nou by Comair aan stuur
Die medestigter van die eertydse laekostelugdiens 1time, Glenn Orsmond, is deur Comair nader gehark om die lugdiensgroep te lei nadat Erik Venter bedank het. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Huawei kap terug teen Amerika se verbod
Huawei het begin terugbaklei teen die Amerikaanse handelsdepartement se verbod op die verskaffing van enige Amerikaanse produk of diens aan die Chinese tegnologieverskaffer. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Eskom kort ’n ‘charismatiese leier’
Eskom se nuwe uitvoerende hoof gaan iemand moet wees wat die hele land weer “opgewonde” moet maak oor die kragreus. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Snel sluiting van kernaanlegte rede tot kommer
Teen die tempo waarteen kernkragstasies gesluit word kan die wêreld opgeskeep sit met miljarde tonne ekstra koolsuurgasvrystellings. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Rooivleisbedryf ‘bly groot verskaffer van werk’
Die rooivleisbedryf het die afgelope jaar ’n “perfekte storm van onstuimige waters” beleef, maar in Noordwes is dit steeds ’n kern- ekonomiese dryfveer en groot werkverskaffer, sê Sakkie van Zyl, … Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Bitcoin ‘teen volgende week’ weer bo $10 000
Die prys van een bitcoin het in die afgelope paar weke weer die hoogte ingeskiet en sal na verwagting teen so vroeg as aanstaande week weer deur die $10 000-kerf bars. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Salarisse krimp vir 3de maand in ’n ry
Suid-Afrikaners se koopkrag het in April vir die derde maand in ’n ry gedaal. Salarisse styg nou al sedert Februarie baie minder as die inflasiekoers. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Saak oor tender-knoeiery betwis
Maatskappye wat daarvan beskuldig word dat hulle saamgespan het op ’n Eskom-tender gaan die Mededingingstribunaal vra om die Mededingingskommissie se saak van die hand te wys. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Naspers se aandeel styg ná detail oor notering
Naspers het met tot 3,5% gestyg ná die aankondiging vroegoggend dat sy internasionale internetsake op 17 Julie in Europe noteer. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Groenes juig oor Cyril wet op koolstoftaks teken
Die omgewingsorganisasie WWF Suid-Afrika het pres. Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wet op Koolstofbelasting verwelkom. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Grensboere oor miltsiekte gewaarsku
Boere aan die Lesotho-grens moet seker maak hul diere is teen miltsiekte ingeënt nadat die siekte in minstens een nedersetting in Lesotho uitgebreek het. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Verbruikers bly oor verkiesing, einde van beurtkrag
Verbruikers was in die tweede kwartaal effens meer optimisties oor die land se ekonomie, maar nie juis oor hul eie geldsake nie. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Dit gaan goed met Tekkie Town, maar...
Pepkor het Woensdag meer as 7% se markwaarde verloor nadat beurtkrag en vrese voor die verkiesing tot teleurstellende verkope gelei het. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Só werk Naspers se nuwe notering
Naspers het Woensdag bekend gemaak presies hoe sy nuwe notering in Amsterdam gaan werk - en ook wanneer dit waarskynlik plaasvind. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 ’n Kopseer, ’n skuif en skoene
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie die Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Rand sak verder terug met stilte oor kabinet
Die rand het die afgelope 24 uur met meer as 2%, of te wel 27c, teenoor die dollar teruggesak. Sake (29-05-2019)
Netwerk24 Só raap en skraap huishoudings vir inkomste
Die meeste Suid-Afrikaanse huishoudings raap en skraap uit verskillende bronne van inkomste, maar salarisse en staatstoelaes is die belangrikste daarvan. Sake (29-05-2019)