Netwerk24 Laat uit die digitale blokke kos African Bank kliënte
African Bank se stadige toetrede tot digitale bankdienste het hom “ongetwyfeld kliënte gekos”. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Al hoe meer siekes móét na ’n staatskliniek gaan
Al hoe meer Suid-Afrikaners besoek ’n staatskliniek wanneer hulle siek is omdat hulle nie meer deur ’n mediese skema gedek word nie. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Byna ál Sibanye, Lonmin se aandeelhouers sê ja
’n Oorweldigende meerderheid aandeelhouers van albei mynboufirmas het Dinsdag ingestem dat Sibanye-Stillwater vir Lonmin koop. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Nuwe ouditeur laat firma in die sop beland
Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het die fondsbestuurder Community Growth Management (Comanco) beboet omdat sy ouditeur sonder toestemming verander is. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Hofsaak begin teen ‘korporatiewe boelies’
’n Groep burgerlike organisasies span saam om intimidasie deur maatskappye teen te staan. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Steinhoff-ouddirekteur bedank nou eers by Pepkor
Danie van der Merwe, wat einde 2018 reeds as direksielid van Steinhoff bedank het, het nou eers sy bedanking by die groep se filiaal Pepkor aangebied. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 AngloGold raap Maria Ramos op
Gerugte dat Maria Ramos ’n senior pos in pres. Cyril Ramaphosa se administrasie gaan kry, het ’n gevoelige terugslag beleef toe sy as AngloGold Ashanti se direksie aangestel is. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 R800 miljoen ná sterftes geëis
Suid-Afrikaners se swak harte het Sanlam in 2018 miljoene rande uit die sak gejaag en die versekeraar is bekommerd dat hul swak lewenstyl hartsiektes aanhelp. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Aurora-direkteur ‘kruip weg’, hofsaak uitgestel
Slegs drie uit die vier beskuldigdes in die hofsaak teen Aurora Empowerment Systems het Dinsdag in die streekhof in Springs verskyn. Die vierde “speel nog wegkruipertjie” met die polisie. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Net 10% van SA het internet by die huis
As jy, afgesien van jou selfoon, internettoegang by die huis het, is jy deel van ’n skamele 10% van Suid-Afrikaners. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Green Cross sluit sy fabriek, verloor honderde poste
Die werkersvakbond Sactwu wil ’n stokkie steek voor die verbruikersgoederegroep AVI se plan om die deure van Green Cross se Kaapse fabriek te sluit. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Mark senuagtig oor kabinet, rand verswak
Die rand het Dinsdag teen die middaguur met 1,3% of 19c teenoor die dollar verswak tot R14,62. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Likwidasies spring met 53% in April
Die getal likwidasies was in April 53% hoër as in die ooreenstemmende maand verlede jaar op 173 likwidasies landwyd – 60 meer as ’n jaar gelede. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Aveng bank R133 m. vir spoorweg-filiaal
Aveng het bevestig dat die verkoop van Aveng Rail, wat reeds in Oktober 2018 aangekondig is, voltooi is. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Koppe rol reeds oor duurder Lake Charles
Sasol het ’n “baie duur les” geleer. Die projekbestuurspan het reeds nuwe leiers en daar is ’n groot moontlikheid dat tugstappe teen senior mense ingestel gaan word. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 ‘Beurtwater’ in Standerton word al erger, sê Astral
Die voortslepende waterkrisis in Standerton gaan die hoenderprodusent Astral se koste met minstens R85 miljoen opjaag. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Word ‘verlore geld’ aan jou geskuld?
Wonder jy of jy een van die mense is wat ’n polis of effektetrustfonds het waarvan jy vergeet het? Hier is wat jy kan doen. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Slimfone, ’n tydlyn en ’n chihuahua
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie die Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (28-05-2019)
Netwerk24 Rand wag vir kabinet, bitcoin stoom voort
Die rand verhandel steeds teen dieselfde vlak van ongeveer R14,40 teenoor die dollar. Sake (28-05-2019)