Netwerk24 Huawei kan buite China ‘verdwyn’ weens verbod
Verkope van Huawei se slimfone kan met soveel as 25% daal as Amerika se verlammende sanksies teen die Chinese tegnologievervaardiger nie verslap word nie. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Dis water onder die brug’
Fortress is sedert verlede jaar opnuut beskuldig van binnehandel, markmanipulasie van sy aandeelprys en belangebotsings. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Dis ‘rommelstatus of dieper’ vir SA by S&P
Die paar moontlikhede van verbetering wat in Suid-Afrika se kredietgradering by S&P se verslag genoem word, versteek net die feit dat ons eintlik “net mooi gaan bly waar ons is”. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Jy kan nie als reguleer’
Goeie gedrag en voldoening aan etiese standaarde kan nie gereguleer word nie. En dit is juis ’n gebrek hieraan wat tot die ineenstorting van groot maatskappye soos Steinhoff kan lei. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 SA’ners koop minder, dog duurder slimfone
In die drie maande tot einde Maart het Suid-Afrikaners eerder uitgehaal en gewys deur duurder slimfone aan te skaf as die goedkoper modelle wat die norm was. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Een van dié 5 dalk Eskom se nuwe hoof
Energiekenners meen daar is slegs vyf mense wat moontlik as tussentydse hoof by Eskom kan oorneem. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Dís hoekom Survé se Sagarmatha nie kon noteer
Sagarmatha Technologies, waarin dr. Iqbal Survé ’n belang het, het nie aan die Maatskappywet voldoen nie en is daarom nie toegelaat om in 2018 op die JSE te noteer nie. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Fiat, Renault smelt dalk saam
Fiat Chrysler wil met Renault saamsmelt, ’n stap wat die wêreld se derde grootste motorvervaardiger – ná Toyota en Volkswagen – sal skep. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Telkom Mobile is chihuahua van selfoon-firmas
Telkom se mobiele afdeling was jare lank ’n keffertjie met meer blaf as byt, maar nou begin dié chihuahua van selfoonmaatskappye aan die groot brakke se hakskene byt. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Kragpryse, morsjorse en ’n geveg
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Rand steur hom aan niks, bitcoin skiet die hoogte in
Dit lyk of die rand hom tans aan net mooi niks steur nie. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 'n Tydlyn van Eskom se talle kortstondige hoofde
Die pos van die uitvoerende hoof van Eskom is al herhaaldelik sedert 2007 gevul. Só lyk die tydlyn van wie wanneer aan die hoof van die kragreus gestaan het. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 DRD-grafiek stuur positiewe seine
DRDGold is ’n Suid-Afrikaanse goudprodusent en ’n wêreldleier in die herwinning van goud uit oppervlakslik. Sy jongste syfers toon ’n 15%-verhoging in goudproduksie. Sake (27-05-2019)
Netwerk24 Uitdagings vir die nuwe kabinet
Daar is groot bespiegeling en afwagting oor die grootte en kundigheid van die nuwe kabinet, wat na verwagting hierdie naweek aangekondig gaan word. Sake (27-05-2019)