Netwerk24 Varkkoors versprei oor Asië heen
Viëtnam se regering het vandeesweek bevestig dat 1,7 miljoen varke al uitgedun is soos Afrika-varkkoors dié land in Asië se varkbevolking nou ook verwoes. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 Rekordpryse behaal ten spyte van droogte
Die tweede laaste sybokhaarveiling van die 2019-somer-verkoopseisoen het ’n nuwe wêreldrekordprys tot gevolg gehad – ten spyte van die voortslepende droogte in die Oos-Kaap. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 DA gaan Metrorail in Kaapstad oorneem, belowe raadslid
Die DA het dit sy sending gemaak om die bestuur van die Metrorail-treine in Kaapstad by die nasionale regering oor te neem en “gaan nie opgee nie,” sê Angus McKenzie, DA-raadslid. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 1 Junie is D-dag vir dié morsjorse
Van Saterdag af moet Suid-Afrikaanse maatskappye betaal vir die koolstofdioksied wat hulle vrystel. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 Meer eise vir trauma as dood in 2018
Die versekeraar Liberty het verlede jaar ’n veel groter deel van sy totale eise uitbetaal aan mense wat lewensveranderende trauma oorleef het. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 Belasting op rente relatief hoog
Watter hap neem belasting uit jou geld as jy alles in rentedraende produkte belê? Nico van Gijjsen doen die somme. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n veldslag in ’n oorlog
Huawei het hom dié week midde-in ’n bittere handelsoorlog bevind. Maar waar laat dit jou as selfoongebruiker in dié stadium? Sake (26-05-2019)
Netwerk24 Konstruksie by onderste draaipunt verby?
Daar is tekens dat die konstruksiebedryf sy onderste draaipunt bereik het. Sake (26-05-2019)
Netwerk24 Rebellie oor rade se absurde kragpryse
Krag is krag - waarom kos dit dan nie vir alle fabrieke dieselfde nie? ’n Groot sakekamer is reg om dié verskynsel in die hof te beveg. Sake (26-05-2019)