Netwerk24 S&P gee SA nog blaaskans
Suid-Afrika het nie nóg dieper in die rommel ingesak nie. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Eskom-hoof bedank
Eskom het bekend gemaak dat sy uitvoerende groephoof, Phakamani Hadebe, einde Julie bedank. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Old Mutual se Moyo het al voorheen met direksies gebots
Peter Moyo (55), wat Vrydag as uitvoerende hoof van Old Mutual geskors is, het al vantevore ’n uitval gehad met sy direksies. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Old Mutual sukkel in moeilike mark
Dit gaan al moeiliker vir Old Mutual raak om sy bedryfsteikens oor ’n driejaartydperk te haal weens die negatiewe resultate van 2018. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Trevor Manuel stug oor skorsing van OM-baas
Trevor Manuel, voorsitter van Old Mutual se direksie, het Vrydag op die jaarvergadering weinig meer gesê oor die skorsing van die firma se uitvoerende hoof. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Huawei ‘baie gevaarlik’, meen Trump
Pres. Donald Trump van Amerika het die Chinese tegnologievervaardiger Huawei as “iets wat baie gevaarlik is” beskryf. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Tradehold kry pak oor sy wins meer as halveer
Die uitgerekte Brexit-onderhandelinge wat sakevertroue in Brittanje ondermyn, het die afgelope boekjaar druk op die eiendomsbeleggingsgroep Tradehold geplaas. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons hande is skoon’
Nepi Rockcastle het beleggers Vrydag verseker dat hy goeie korporatiewe beheer uitoefen. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Musk neem 1ste stap tot wêreldwye internet
SpaceX, die lugvaartmaatskappy van die Suid-Afrikaans gebore entrepreneur Elon Musk, het die eerste aflewering van 60 klein satelliete Donderdag die lugruim ingestuur. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Keuse van kabinet ‘baie belangrik’ vir ekonomie
Dit word alom verwag dat Cyril Ramaphosa, wat Saterdag as president ingehuldig word ná die pas afgelope algemene verkiesing, teen Sondag sy kabinet gaan aankondig. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 MMI los afkorting vir lang, ‘nuwe’ naam
Nege jaar nadat Metropolitan en Momentum saamgesmelt het en die gesamentlike groep MMI gedoop het, het die finansiëledienstefirma besluit om sy naam te verander. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Advertensies, aandele en nog ’n ‘Medupi’
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Rand bly op agtervoet
Die rand kan steeds maar net nie weer vastrap plek kry om tot onder die R14-vlak teenoor die dollar te daal nie. Sake (24-05-2019)
Netwerk24 Só raak dit jou
Wanneer die koolstofbelasting op 1 Junie in werking tree, sal brandstof nog ’n paar sent per liter duurder word. Sake (24-05-2019)