Netwerk24 Momentum ‘betaal miljoene uit’ aan ou verwerpte eise
Momentum het Donderdag gesê die maatskappy het miljoene rande uitbetaal aan die families van vermoorde polishouers wie se eise aanvanklik verwerp is. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Nóg etlike terugslae tref Huawei
Huawei beleef ’n slegte week. Die een groot Amerikaanse maatskappy ná die ander is besig om hul bande met die Chinese slimfoonvervaardiger te verbreek. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Ras het g'n rol in ondersoeke na artse – Discovery
Die reuse-administrateur van mediese fondse Discovery Health ontken dat ras enige rol in sy ondersoeke na bedrog speel. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Geweld en stakings knou busdiens se wins
Stakings, brandstofprysstygings en die vernietiging van busse in aanloop tot die verkiesing het die Golden Arrow-busdiens se wins geknou. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Reserwebank-baas los sy toekoms in Cyril se hande
Pres. Cyril Ramaphosa “moet die ruimte gegee word” om self te besluit wie hy as president van die Reserwebank wil aanstel. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Mediclinic se wins onder erge druk
Die internasionale hospitaalgroep Mediclinic is nie bang dieselfde staatsingryping vind in Suid-Afrika plaas soos wat hy in Switserland beleef het nie. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Aurora-direkteure se verhoor begin
Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan begin met die vervolging van die direkteure van die mynfirma Aurora weens omgewingsoortredings by die Grootvlei-myn naby Springs. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Dis SA se ongewildste selfoon-netwerk
Een selfoondiensverskaffer laat Suid-Afrikaners se hart ’n klein bietjie warmer klop as al die ander. Maar gebruikers is grootliks keelvol vir duur pryse en swak diens. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 PwC stel vrou as nuwe SA hoof aan
Shirley Machaba is die ouditfirma PwC se nuwe uitvoerende hoof vir Suider-Afrika. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Reis-firmas konkel glo met LP's se duur reise
Die Mededingingstribunaal hoor Donderdag slotargumente aan in ’n saak oor twee reisagentskappe wat na bewering gekonkel het om die pryse van vliegkaartjies en verblyf vir LP’s vas te stel. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Maak jou gereed vir advertensies op WhatsApp
WhatsApp gaan van volgende jaar af advertensies vir sy gebruikers begin wys. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Krakers hou Baltimore al 2 weke lank as gyselaar aan
Kuberkrakers het duisende munisipale rekenaars van ’n Amerikaanse stad met die sogenaamde RobinHood-losprysprogram buite aksie gestel. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Só lyk Sasol se eie ‘Medupi’
[YouTube: https://youtu.be/6TEpGnr5dk0]. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 R8 miljard se ‘vergete bates’ uitbetaal
’n Stewige R8,1 miljard se onopgeëiste geld in polisse en beleggings is in 2018 uitbetaal, maar nóg R17,1 miljard soek baas. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Massmart val 9% ná waarskuwing oor wins
Massmart, wat onder meer Game en Makro in sy stal het, sê sy wins is onder druk weens onder meer stygende koste en swak verkope. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Choppies-baas kla oor sy skorsing
Die uitvoerende hoof van die kruidenierswarewinkelgroep Choppies het teruggekap teen sy skorsing. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Netcare se baas moet R200 m. se aandele verkoop
Dr. Richard Friedland moes ál sy aandele verkoop omdat die maatskappy se aandeelprys gedaal het. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Christo Wiese se Brait nou minder werd
Brait, wat Virgin Active besit, het bekend gemaak dat sy netto batewaarde vir die boekjaar tot einde Maart skerp gedaal het. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Walmart-man nou Massmart se baas
Die kleinhandelaar Massmart - wat Game en Makro in sy stal het - het ’n Walmart-topbestuurslid as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Rekenaar propvol virusse opgeveil as ‘kunswerk’
’n Ongewone “kunswerk” wat bestaan uit ’n skootrekenaar besmet met ses gevaarlike rekenaarvirusse word in New York opgeveil. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Afrimat presteer ná plan met ystererts
Die meeste konstruksiemaatskappye kou dalk tans harde klippe, maar dit blyk nie die geval te wees met Afrimat nie. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Valke gevra om na OBK-transaksie te kyk
Kevin Penwarden, uitvoerende hoof van SA Home Loans (SAHL), het die Valke gevra om ’n transaksie met die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) te ondersoek. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Familieboere skep welvaart op platteland
Familieboere in Suid-Afrika skep welvaart op plattelandse dorpies en is ’n teenwig vir die grootskaalse migrasie na die stede, sê die landbou-organisasie Saai. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Breinkwyn, vleis en $1 mjd.
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Rand bly besluiteloos
Nie eens pres. Cyril Ramaphosa se onbestrede verkiesing tot president in die Nasionale Vergadering kon Woensdag die rand laat glimlag nie. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Detail van Shoprite oor Wiese-transaksie kom later
Beleggers wat nog baie vrae het oor die R3,3 miljard-transaksie wat Shoprite aangekondig het om dr. Christo Wiese, voorsitter, se spesiale stemaandele terug te koop, sal nog langer moet wag. Sake (23-05-2019)
Netwerk24 Boere mag nou nog nie op klein skaal krag opwek
Talle boere wil graag met sonkrag en ander maniere hul eie krag opwek om te ontsnap uit die kloue van Eskom se stygende kragtariewe en beurtkrag, maar die proses word vertraag. Sake (23-05-2019)