Netwerk24 Choppies se baas kry die tjop
Die kruidenierswinkelgroep Choppies het sy uitvoerende hoof geskors. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Erik Venter groet by Comair
Erik Venter het bedank as hoof van die lugdiensgroep Comair wat kulula.com en British Airways plaaslik bedryf. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Rupert sien minder geleenthede
Johann Rupert, voorsitter van die beleggingsmaatskappy Reinet, sien aan die begin van sy nuwe boekjaar minder goeie geleenthede vir beleggings en rede om bestaande beleggings teen ’n afswaai te … Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Transnet skrap hawekontrak ná forensiese ondersoek
’n Maatskappy wat sou help om die vasmeerplekke vir skepe in die Durbanse hawe vir R4,2 miljard dieper uit te grawe is sy werk by Transnet kwyt. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 OBK het Karan Beef ‘billik gewaardeer’
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het al die regte prosesse gevolg toe hy R5,2 miljard in Karan Beef belê het. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Boeliebeef vlieg weer van die winkelrakke
Dit lyk asof al hoe meer mense weer ’n smaak vir Bull Brand se boeliebeef ontwikkel te midde van druk op hul beursies. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Amerika se Coke hou sy belang in Afrika se Coke
Die Coca-Cola-maatskappy van Amerika behou vir eers sy meerderheidsbelang in Coca-Cola Beverages Africa, het die koeldrankreus vandeesweek in Atlanta aangekondig. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Myn-masjiene loop soos stroop
Mense huur minder motors, maar mynboumasjinerie verkoop soos soetkoek, blyk uit die gediversifiseerde nywerheidsgroep Barloworld se jongste resultate. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Coronation se wins val skerpste sedert 2008
Die fondsbestuurder Coronation se wins het in die afgelope halfjaar tot einde Maart die skerpste sedert die internasionale finansiële krisis van 2008 gedaal. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 My wêreld, só lyk African Bank se digitale bank
Wil jy ’n bankrekening hê waar jy maklik vir jou kinders ’n spaarrekening én ’n rekening vir sakgeld kan skep? Boonop wil jy dit digitaal doen en so min moontlik vir dié diens betaal. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Lonmin sluit 6 myne, lê duisende af
Die platinummaatskappy Lonmin beplan om 4 100 werkers af te lê. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Tydelike verligting vir diegene met ’n Huawei
Die Amerikaanse departement van handel het Huawei begenadig en die handelsbeperkings op die Chinese slimfoonvervaardiger tydelik uitgestel. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Koeberg is veilig, verseker kern-owerheid
Die nasionale kernreguleerder verseker Kapenaars hy doen gereeld inspeksies by Koeberg en die kernkragsentrale voldoen aan alle veiligheidstandaarde. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Handelsoorlog plaas druk op rand
Die handelsoorlog tussen die VSA en China steun tans die dollar terwyl dit druk op ander geldeenhede en ook die goudprys plaas. Sake (21-05-2019)
Netwerk24 Eise, fone en ’n troon
Kyk hier wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (21-05-2019)