Netwerk24 Mediese fondse ondersoek wat glo op dokters se ras fokus
Die Raad op Mediese Skemas gaan ’n ondersoek doen oor die bewering dat swart en Indiese dokters die teiken is van mediese fondse in ondersoeke oor bedrog. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Pioneer se worsrolletjies verkoop fluks
Die voedselgroep Pioneer kon nie die hoër koste van insette soos brandstof, mielies, sapkonsentraat en arbeid volledig van die verkooppryse van sy finale produkte verhaal nie. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Opul besluit om olie skaars, pryse hoog te hou
Die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul) het besluit om sy produksiebesnoeiings voort te sit, wat saam met die toenemende spanning in Iran stygings in oliepryse gaan ondersteun. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek na RGB kom ná jare se klagtes
Die Spesiale Ondersoekeenheid het opdrag gekry om bewerings van wanadministrasie en korrupsie by die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) te ondersoek. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 ‘Matjila het regeer’
Dr. Dan Matjila, voormalige uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), het dié instansie nie bestuur nie, maar eerder daaroor regeer. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Gautrein bied nou meer treine teen laer pryse
Die Gautrein se nuwe verlengde spitstyd-ure beteken Gautengers het nou toegang tot meer treine en verlengde ure, én kan uitsien na die opskorting van spitstydtariewe. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Sittings oor uitsaairegte vir sport dán gehou
Openbare sittings oor die voorgestelde verandering aan wetgewing rakende die uitsaairegte van onder meer sportgebeure, vind aanstaande week plaas. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Só betaal Liberty vir kanker, afleggings, selfdood
Die aantal eise vir lewensversekering na gevalle van selfdood wat Liberty in 2018 betaal het, was bykans dubbel soveel as in 2017. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Hoe raak dit jou?
Huawei en Google se paadjies gaan skei. Huawei word voortaan verbied om enige van Google se programmatuur of apps te gebruik, insluitende die Android-bedryfstelsel. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Aspen wil skuld diens met verkoop van R1,8 miljard
Die farmaseutiese maatskappy Aspen het aangekondig sy voorskrif- en ander medisyne wat in Australië verkoop word, gaan deur die farmaseutiese maatskappy Mylan gekoop word. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Staan vas, moeilike tye lê voor waarsku Dawie Roodt
Dit gaan nog aansienlik moeiliker raak voordat daar selfs net “’n kans op ’n liggie aan die einde van die tonnel is”, sê Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Tesourie oorweeg spesiale entiteit vir Eskom-skuld
Die nasionale tesourie oorweeg ’n spesiale-doel-entiteit wat ’n groot deel van Eskom se skuld sal oorneem, berig Business Day. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Fedusa dank sy hoof af
Dennis George, wat al van Februarie af geskors is, is Vrydag deur die vakbondfederasie Fedusa oor die transaksie met die genoteerde tegnologiemaatskappy Ayo se aandele afgedank. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Dit ‘werk’ om van oral af te werk
Werk jy dikwels van die huis af of ver van die kantoor af? Of sou jy dit graag wou doen?. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Amplats dank stakende werkers af
Anglo American Platinum (Amplats) het begin om stakende werkers by sy Mototolo-platinummyn af te dank. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 E-handel, ’n haas en ’n vol dagboek
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Rand op agtervoet aan begin van groot week
Die rand het wat ’n besige week vir markte gaan wees behoorlik op die agtervoet begin. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Miljoene Amerikaners ‘draai stokkies’ oor GoT
Sowat 10,7 miljoen Amerikaners beplan om Maandag “stokkies te draai” en nie werk toe te gaan nie. Sake (20-05-2019)
Netwerk24 Richemont kan hoër bons
Frans en Christelle de Klerk kyk na dié aandeel se potensiaal volgens tegniese aanwysers. Sake (20-05-2019)