Netwerk24 Eskom se R7,7 mjd. einde April ‘te min’
Eskom gaan binne twee weke weer vir geld moet soebat, meen die bedryfskenner Ted Blom oor die staatsonderneming se finansiële situasie. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 ‘Debat dringend nodig oor Eskom in nuwe parlement’
’n Dringende debat is nodig sodra die nuwe parlement beëdig is en ’n nuwe Speaker verkies is. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 Die grondverslag is laat, kort, flou
Die grondhervormingspaneel wat die president adviseer, beveel aan die Grondwet verander – en noem nie landboukundiges se kritiek nie, berig Jan de Lange. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 $91 miljoen vir staal-hasie
’n Kunswerk van die Amerikaanse kunstenaar Jeff Koons – bekend om sy popkultuur-skeppings – het die afgelope week dié rekordprys behaal. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 Groot stryd oor ingevoerde sement
Die invoer van sement na Suid-Afrika het verlede jaar met 85% toegeneem en dis besig om plaaslike produsente wat miljarde rande in produksievermoë belê het, erg te knou. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 Vergeet van vroeg aftree
Hoe ouer jy is as jy aftree, hoe lekkerder kan jy leef. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 werk 9,9 miljoen mense
As Suid-Afrika daarin kan slaag om ook buitelandse entrepreneurs as beleggers hierheen te lok, kan baie meer werk geskep word, reken kenners. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 Moody’s se verslag eintlik ‘versigtig positief’
Moody’s se jongste navorsing oor SA word nie deur almal beskou as ’n laaste kwaai vingerwysing voor afgradering nie. Sake (19-05-2019)
Netwerk24 Bouers eis R36 mjd.
Kontrakteurs van Eskom se halfklaar Kusile-kragsentrale “met ontwerpfoute” eis R36 miljard van die kragverskaffer vir onder meer onvoorsiene uitgawes. Sake (19-05-2019)