Netwerk24 Markte verwag staat gaan Eskom red
Die finansiële markte verwag die regering gaan van Eskom se skuld oorneem. Sake (Vr 19:40)
Netwerk24 Lewis se wins kry woema
Die Lewis-groep sê in ’n handelsoorsig sy resultate vir die boekjaar tot einde Maart het voordeel getrek uit die voortgesette ommekeer in die vertoning van sy ouer winkelgroepe Lewis, Best Home and … Sake (Vr 19:20)
Netwerk24 Dit gaan 'n koue winter sonder dié Cadbury wees
Die troos vir vele Suid-Afrikaners wat op koue nagte ’n vloeibare-drukkie wou hê uit Cadbury se pers bottel warmsjokolade het amptelik tot ’n end gekom. Sake (Vr 19:20)
Netwerk24 'Wolk stoom' bo Koeberg toe foutiewe kernreaktor uitskop
Koeberg se een opwekkingseenheid was onlangs nege dae lank vir “onbeplande onderhoud” buite werking nadat die turbine weens ’n fout uitgeskop het. Sake (Vr 16:00)
Netwerk24 Só sit Richemont sy aanlyn pad voort – Rupert
Die Richemont-groep het die afgelope jaar ’n oorgangstyd in sy aanlyn reis met sy luukse produkte beleef, sê Johann Rupert, voorsitter. Sake (Vr 15:20)
Netwerk24 MTN sing skielik ander deuntjie oor data
MTN se plan om outomaties ’n megagreep data aan intekenare te gee wie se data opraak, is so ongunstig ontvang dat die diensverskaffer dit gekanselleer het nog voor dit ingestel is. Sake (Vr 15:20)
Netwerk24 Transnet wys nuwe geldbaas aan
Transnet het Mark Gregg-Macdonald as waarnemende finansiële hoof aangestel. Sake (Vr 15:00)
Netwerk24 Kiwi-babas gemaan oor hul belasting
Babas van selfs jonger as ’n jaar oud het dié week in Nieu-Seeland kennisgewings gekry dat hul jaarlikse belastingopgawes tans geëvalueer word. Sake (Vr 14:40)
Netwerk24 Impak van VSA-verbod op Huawei in SA onduidelik
Donald Trump het ’n beroep op Amerika se bondgenote, wat Suid-Afrika insluit, gedoen om soortgelyke stappe teen Huawei te neem en sy produkte te verbied. Sake (Vr 14:20)
Netwerk24 Sibanye-Stillwater troef Amcu wéér in hof
Die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater het die mynwerkersvakbond Amcu wéér ore aangesit in ’n hof. Sake (Vr 14:00)
Netwerk24 Moody’s is ‘laaste spyker in doodskis’
Die kredietgradeerder Moody’s se besluit om Eskom voortaan by sy vooruitsigte vir die land se kredietgradering in te reken, sal “een van die laaste spykers in die doodskis van die ekonomie en die … Sake (Vr 13:00)
Netwerk24 Infacare, S-26 binne weke in Franse hande
Dis amptelik: Die vervaardiger van Parmalat-suiwelprodukte mag die nuwe eienaar van welbekende formulemelk word. Sake (Vr 12:20)
Netwerk24 ‘Ons moet ons sake in orde kry’
Eskom se personeel moet help om dié kragreus se “gebrokenheid” reg te maak, pleit die bestuur. Sake (Vr 12:20)
Netwerk24 Slimste slim-TV’s nou ook in SA beskikbaar
Het jy al ooit gewens jy hoef nie van die rusbank af op te staan om die ketel aan te skakel vir ’n koppie koffie nie? Skyworth se nuwe slim-TV kan hierdie probleem oplos. Sake (Vr 12:20)
Netwerk24 Wiese verklap Markus Jooste se groot plan met PSG, Capitec
Die bekendstelling van die ongemagtigde biografie van Christo Wiese, Risiko & Rykdom, het Woensdagaand in Kaapstad onverwags selfs interessanter geraak toe Wiese self opgedaag het. Sake (Vr 09:00)
Netwerk24 Bitcoin val met bykans $1 000
Die wetenskaplike Isaac Newton se derde fisikawet, wat stel as iets opgaan, dit weer moet afkom, geld duidelik vir bitcoin. Sake (Vr 08:20)
Netwerk24 Dollar stuit rand in sy spore
Die dollar wat weer spiere gebult het, het die rand in sy spore gestuit. Sake (Vr 07:20)
Netwerk24 Pille, skuld en ’n windpomp
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie en wat jy Vrydag kan verwag. Sake (Vr 07:20)