Netwerk24 Dis-Chem daal ondanks groei in verkope, wins
Dis-Chem se verkope van R21,4 miljard vir die boekjaar tot einde Februarie – ’n styging van 10% in ’n moeilike ekonomie – het beleggers op die JSE nie beïndruk nie. Sake (Do 19:20)
Netwerk24 Dié krakers was te huur om miljoene te steel
’n Netwerk van kuberkrakers wat hul dienste uitverhuur het om, onder meer, $100 miljoen by besighede en finansiële instellings te steel, is in Europa vasgetrek. Sake (Do 18:20)
Netwerk24 FSCA waarsku teen dié ‘profeet’
Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) het in ’n ongewone stap ’n waarskuwing teen ’n persoon wat as ’n “profeet” bekend staan, uitgereik. Sake (Do 18:20)
Netwerk24 Genoeg mielies vir SA se mense
Daar is genoeg mielies vir plaaslike gebruik, maar die land se mielievoorraad gaan baie laag wees voordat die volgende oes aanstaande jaar inkom, sê Jannie de Villiers, hoof van Graan SA. Sake (Do 17:40)
Netwerk24 Werkloosheid is tydbom, sê Eskom-voorsitter
“Suid-Afrika moet die staatsondersteuning vir onderwys, asook die privaat sektor se betrokkenheid verhoog om vernietigende werkverliese te stuit,” het Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom, gesê. Sake (Do 16:20)
Netwerk24 Tongaat plaas als op die spel om skuld te bestuur
Tongaat-Hulett en sy krediteure het ooreengekom op ’n noodplan wat dié beleërde suikervervaardiger van ondergang kan red. Sake (Do 15:20)
Netwerk24 Reserwebank luier dalk vir eers
Die Reserwebank gaan dalk vir eers net die rentekoers-bus uit rat uit laat staan en luier, maar mense met skuld moenie houtgerus raak nie. Sake (Do 15:00)
Netwerk24 Naspers voor rooi lig oor WeBuyCars
Naspers mag nie WeBuyCars oorneem nie, sê die Mededingingskommissie. Sake (Do 14:00)
Netwerk24 SA siekes drink net helfte van die tyd hul pille
’n Groot persentasie mense op chroniese medisyne vul nie elke maand hul voorskrif nie, wys Dis-Chem se jaarsyfers. Sake (Do 13:00)
Netwerk24 Gas of batterye - wie gaan wen?
Batterye verbeter so vinnig dat teen die tyd dat Suid-Afrika genoeg aardgas op groot skaal vir krag kan gebruik, sal batterytegnologie dit reeds inhaal. Sake (16-05-2019)
Netwerk24 Eskom luister na afgetrede ingenieur ná ope brief
Eskom is bereid om te luister na advies, en vergader Donderdag met Alex Ham, ’n afgetrede hoofingenieur vir kragstasie-ontwerp. Sake (16-05-2019)
Netwerk24 Beurtkrag hou beursies toe
Die invloed van die vlaag beurtkrag wat die land in Maart geteister het, kan nou duidelik in ekonomiese syfers gesien word. Sake (16-05-2019)
Netwerk24 VSA plaas Huawei op ‘swartlys’
Huawei en 70 van sy filiale is Woensdag op ’n “swartlys” geplaas wat beteken dié selfoon- en netwerktegnologie-vervaardiger mag geen onderdele van Amerikaanse firmas koop sonder die Amerikaanse … Sake (16-05-2019)
Netwerk24 Duurste diamantskip op pad na Namibië
Die duurste diamantskip wat tot nog toe gebou gaan word, gaan teen 2022 diamante vir Debmarine Namibië ontgin. Sake (16-05-2019)
Netwerk24 Banke, beurtkrag en beloftes
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (16-05-2019)
Netwerk24 Rand steur hom nie aan Cyril se planne
Die rand het hom Dinsdag glad nie aan pres. Cyril Ramaphosa gesteur nie. Sake (16-05-2019)
Netwerk24 Eskom-skuld óók nou deel van SA se kredietprofiel
Eskom se skuld kan Suid-Afrika sy beleggingstatus by die kredietgradeerder Moody’s Investor Service kos. Sake (16-05-2019)