Netwerk24 Nersa kap Mashaba wat sê kragpryse styg 15,6%
Die nasionale energiereguleerder het kritiek uitgespreek oor Johannesburg se burgemeester Herman Mashaba wat "misleidende inligting" oor kragtariewe versprei het. Sake (Wo 20:20)
Netwerk24 Opsies vir SOE's sluit in deure sluit, sê tesourie
Suid-Afrika kan nie daarmee volhou om staatsondernemings te dra wat nie van kernbelang vir ontwikkelingsdoelwitte is nie. Sake (Wo 18:40)
Netwerk24 Winkels se verkope kom weer byna tot halt in Maart
Die groei in kleinhandelsverkope het in Maart weer byna tot stilstand gekom met reële groei van 0,2% jaar tot jaar. Sake (Wo 17:40)
Netwerk24 Lenings vir taxi’s styg met 14% tot R10 mjd.
Die finansieringsmaatskappy SA Taxi, wat lenings verskaf vir die aanskaffing van minibustaxi’s, se totale lenings het in die ses maande tot einde Maart met 14% of R1,2 miljard tot R10 miljard gestyg. Sake (Wo 17:40)
Netwerk24 Verkope toon impak van petrolprys, beurtkrag
Die jongste kleinhandelverkope toon, soos ander aanwysers oor die ekonomie wat onlangs uitgereik is, dat ekonomiese herstel in die eerste kwartaal van die jaar gestruikel het. Sake (Wo 17:40)
Netwerk24 Partye mag mekaar se kaarte sien
Lede van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) en die Vereniging van Vleisinvoerders en Uitvoerders (AMIE) gaan nou toegang tot mekaar se vertroulike dokumente kry. Sake (Wo 15:00)
Netwerk24 Winkels se verkope kom weer byna tot halt in Maart
Die groei in kleinhandelsverkope het in Maart weer byna tot stilstand gekom met reële groei van 0,2% jaar tot jaar. Sake (Wo 14:40)
Netwerk24 Microsoft waarsku oor gevaarlike rekenaarvirus
Microsoft het ’n waarskuwing uitgereik aan gebruikers wat ouer weergawes van Windows gebruik, om dadelik ’n bywerking van die bedryfstelsel te installeer. Sake (Wo 14:20)
Netwerk24 ‘Moenie bekommerd wees oor grond’
“Niemand hoef bekommerd te wees oor die grondkwessie nie. Wanneer dit by grond kom wil ons deel van die oplossing wees, nie deel van die probleem nie,” sê pres. Cyril Ramaphosa Sake (Wo 14:20)
Netwerk24 Oor dié bank kla SA’ers die meeste
Platsak Suid-Afrikaners probeer enigiets om geld in die hande te kry. Hulle gaan kla selfs by die Bankombud sonder dat daar enige meriete vir hul klag is. Sake (Wo 14:20)
Netwerk24 Metro-mans laat die geld behoorlik inrol
Die metro-man word ’n ekonomiese faktor in Suid-Afrika. Die skoonheidsalon Sorbet se afdeling vir mans, Sorbet Man, het alle groeiverwagtinge oorskry. Sake (Wo 13:00)
Netwerk24 Spar se wins daal in moeilike halfjaar
Die Spar-groep se wins het in die afgelope halfjaar tot einde Maart gedaal ten spyte van sy omset wat met 8,6% tot R54,3 miljard gestyg het. Sake (Wo 13:00)
Netwerk24 Droogte, beleid knou werkskepping in landbou
Die droogte tot vroeg vanjaar tydens saaityd in van Suid-Afrika se somergraanstreke is een van die redes waarom werkskepping in die landbou met meer as 1% gedaal het. Sake (Wo 11:40)
Netwerk24 Maak só seker jou WhatsApp is weer veilig
Facebook het Dinsdag 'n dringende beroep op WhatsApp se miljoene gebruikers gedoen om die jongste weergawe van die app af te laai. Maak só seker jy het dit reeds gedoen. Sake (Wo 11:40)
Netwerk24 Waarskynlik g’n beurtkrag dié winter, beloof Cyril
“Die winter is op pad, maar wat elektrisiteit betref, behoort ons reg te wees daarvoor,” het pres. Cyril Ramaphosa Woensdagoggend in Johannesburg gesê. Sake (Wo 11:20)
Netwerk24 MTN noteer in Nigerië
MTN Nigerië noteer Donderdag op die Nigeriese aandelebeurs nadat die maatskappy se aansoek om notering goedgekeur is. Sake (Wo 11:00)
Netwerk24 ‘Skrap minimum loon om werk te skep’
Suid-Afrika se werkloosheidskrisis – met 9,2 miljoen mense wat nie werk kan kry nie – gaan nie deur kosmetiese veranderinge en optimisme opgelos word nie, waarsku die Vryemarkstigting (FMF). Sake (Wo 10:00)
Netwerk24 ‘100% skuldvry, 100 000 poste gered’
Edcon is amptelik sonder ’n sent skuld en het genoeg kontant om vir “minstens twee jaar” op dreef te bly, maar net enkele van sy bekende handelsmerke gaan oorleef. Sake (Wo 08:20)
Netwerk24 Syfers, steenkool en rekenaars
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (Wo 07:40)
Netwerk24 Rand en bitcoin markeer die pas
Die rand en die digitale geldeenheid bitcoin markeer vir eers die pas. Sake (Wo 07:20)