Netwerk24 Landbank se waarnemende hoof bedank ná 5 maande
Die Landbank het aangekondig dat sy waarnemende uitvoerende hoof, Bennie van Rooy, bedank het om persoonlike belange na te jaag. Sake (Di 18:40)
Netwerk24 Meer as berade, mikro-stappe nodig
Alle oë is nou op pres. Cyril Ramaphosa om die probleme in die ekonomie aan te pak sodat volhoubare werk geskep kan word – en meer is nodig as nog ’n beraad, sê ekonome. Sake (Di 17:20)
Netwerk24 Die regering ‘moet eers korrupsie uitwis’
Die regering sal sakevertroue inboesem en die ekonomie ’n broodnodige hupstoot gee deur amptenare aan te stel wat nie aan korrupsie gekoppel word nie. Sake (Di 16:20)
Netwerk24 Beleggers het ‘alles-of-niks’-benadering
Baie suid-Afrikaanse beleggers belê of in die geldmark of in aandele – met ’n alles-of-niks-benadering tot risiko. Sake (Di 15:40)
Netwerk24 Vodacom sprei sy vlerke met groot verkryging
Vodacom het ’n meerderheidsaandeel in die tegnologiemaatskappy IoT.nxt bekom. IoT.nxt ontwikkel tegnologie in die sogenaamde “internet van dinge”-bedryf. Sake (Di 15:40)
Netwerk24 Ayo se syfers ‘is bekonkel’
Ayo Technology Solutions se markwaarde ten tyde van sy notering in Desember 2017 “was opgemaak”, sê Malick Salie, beleggingshoof by die maatskappy. Sake (Di 15:20)
Netwerk24 2 ouditeurs van Jan Taks gevonnis
Twee voormalige ouditeurs van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is elk tot drie jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle ’n bekende sakeman van Durban wou omkoop. Sake (Di 14:20)
Netwerk24 Só lyk werkloosheid in jou provinsie
Ondanks ’n skerp styging in die nasionale werkloosheidskoers, was daar enkele ligpunte. Sake (Di 14:20)
Netwerk24 Eers vou fone, nou vou rekenaars
Die onafwendbare het gebeur. Eers was daar voubare slimfone, en nou het Lenovo die wêreld se eerste voubare skootrekenaar bekend gestel. Sake (Di 13:40)
Netwerk24 ‘Nee, ons spioeneer nie,’ sê Huawei wéér
Huawei is ’n private maatskappy wat nie beheer word deur die Chinese regering nie. En selfs al vra die Chinese regering dat die maatskappy namens hom inligting oor gebruikers versamel, sal hy nie. Sake (Di 13:40)
Netwerk24 Eskom gee toe steenkool kry wind van voor
Eskom kan nie alleen vir Suid-Afrika se kragvraag sorg nie, het Jeff Radebe, minister van energie, Dinsdag beklemtoon. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 SA stel verskriklike rekord op
Uitgebreide werkloosheid van 38% is nou die hoogste nóg. Meer as 19 miljoen Suid-Afrikaners soek werk. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Pasop! Daar’s groot fout met WhatsApp
Facebook het ’n dringende beroep op gebruikers van sy gewilde kletsdiens WhatsApp gedoen om dadelik die jongste weergawe van die app af te laai. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Geen genade in oorlog tussen VSA, China
Selfone is onder die vólgende ronde goedere wat die VSA dreig om met ’n invoertarief van 25% te belas in die verdiepende handelsoorlog tussen dié land en China. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Dis die VN-baas wat by SA kernaanleg weggewys is
’n Hooggeplaaste amptenaar van die Verenigde Nasies (VN) is toegang tot die Pelindaba-kernaanleg buite Pretoria geweier want hy het die verkeerde paspoort by hom gehad. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Kommer oor SA werkloosheid
Ekonome is pessimisties oor die werkloosheidsyfers wat Statistieke Suid-Afrika later vanoggend uitreik. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Kommer oor loongesprekke in platinumbedryf
Mynmaatskappye wat platinum ontgin en vakbonde begin later in Mei oor lone onderhandel. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Manuel, EFF terug in hof oor lastersaak
Die hofsaak waarin Trevor Manuel, voormalige minister van finansies, die EFF van laster aankla, hervat Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Varke, bitcoin en treine
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Rand sukkel, bitcoin storm voort
Die handelsoorlog tussen die VSA en China plaas steeds druk op die rand. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Dís waarom Absa-pensioen nie vanjaar styg
Pensioentrekkers van die Absa-pensioenfonds is diep ontevrede omdat hulle nie soos gebruiklik in April ’n verhoging ontvang het nie. Sake (14-05-2019)
Netwerk24 Só stry Total se swart vennote oor wie reg is
Die kommissie van ondersoek na die gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gaan weer moet besluit wie vertel die waarheid onder eed, en wie nie. Sake (14-05-2019)