Netwerk24 Hoogste hof sê nee
Dit is ’n beslissing wat herbevestig dat Suid-Afrika ’n grondwetlike staat is waar geregtigheid gewaarborg is. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Varkgriep in nóg ’n provinsie gevind
Varkgriep het nou ook na die Vrystaat versprei. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Uber maak verskonings ná swak notering
Uber se notering van Vrydag het die digitale taxidiens binne etlike ure ’n les in nederigheid geleer toe hy sy teikenwaardasie met 30% misgeloop het. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 China se weerwraak knou rand, markte
Die rand het verswak en Amerikaanse aandele het gedaal nadat China Maandag uit weerwraak hoër invoertariewe op $60 miljard se Amerikaanse goedere geplaas het. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Goeiste! Wat gaan aan met die bitcoin-prys?
Beleggers en ontleders is oor die naweek onkant betrap met die prys van bitcoin wat skielik die hoogte inskiet. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Dit is hoekom Netcare pasiënte verloor
Die hospitaalgroep Netcare se wins is onder omdat sy sny van die koek pasiënte wat sy hospitale mag besoek, gekrimp het. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Netcare se koste vir markondersoek styg 250%
Netcare se koste wat met die markondersoek oor private gesondheidsorg verband hou, het met 250% in die halfjaar tot einde Maart gestyg vergeleke met dieselfde tyd verlede jaar. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Guptas se Optimum wéér in die mark
Die proses om die Guptas se steenkoolmyne te verkoop, het weer van voor af begin. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Raubex byt ook spit af weens gelol met e-tol
As motoriste in Gauteng nie hul e-tol betaal nie, is dit nie net Sanral wat die spit afbyt nie, maar ook die konstruksiesektor. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 DStv Now reeds dae lank DStv ‘Not Now’
Intekenare van DStv se stromingsdiens DStv Now was die naweek behoorlik omgekrap weens voortslepende tegniese probleme met die platform. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 So lyk syfers vir Junie nou
Die petrolprys gaan dalk nie in Junie skerp styg nie – en kan selfs daal. Maar dit sal styf duim vashou oor die volgende paar weke verg. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Beurtkrag tref Zimbabwe
Zimbabwe het Maandag begin om beurtkrag toe te pas weens ernstige kragtekorte, het die regering aangekondig. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Dié 3 faktore trek nou tou
Die vinnige styging in die olieprys, wat in die eerste kwartaal van die jaar die skerpste in ’n dekade gestyg het, is dalk verby. Maar daar is talle wêreldfaktore wat die prys kan roer. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Hoenderreus ly weens beurtkrag, minimum loon
Die nuwe minimum loon, beurtkrag, swak watervoorsiening in Standerton en duurder mielies het die pluimveegroep Astral Foods se halfjaarsyfers geknou. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Vodacom se wins daal, al kry hy miljoene kliënte by
Vodacom het sy voorsprong as Suid-Afrika se grootste selfoondiensverskaffer oor die laaste jaar verder vergroot. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Kommissie hervat sittings oor OBK
Die kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) hervat Maandag sy openbare sittings in Pretoria. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Rand tel effens kop op ná verkiesing
Twee groot gebeure die afgelope naweek kan moontlik dié week ’n invloed op die rand hê. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 5G, voertuie en harde werk
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Só openbaar Steinhoff transaksies met Wiese
Die oë het die afgelope week gerek oor die omvang van transaksies met verwante partye wat in die jongste jaarstate van Steinhoff vir die boekjaar tot einde Junie 2017 onthul is. Sake (13-05-2019)
Netwerk24 Dís wat Cyril nou moet pak
Die verkiesing het niks verander nie, en Suid-Afrika sit steeds met die krisis van staatsondernemings wat ineenstort en die hoë vlakke van staatskuld, waarsku die ekonoom Dawie Roodt. Sake (13-05-2019)