Netwerk24 Jul steenkool te grof, sê afgetrede Eskom-kenner
Steenkool wat nie fyn genoeg gemaal word nie, is aan die kern van die probleem by Eskom se Kusile- en Medupi-kragstasies, meen 'n afgetrede ingenieur. Sake (12-05-2019)
Netwerk24 Kernenergie-baas ignoreer glo minister
’n Ooreenkoms tussen die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika en die Russiese kernkraggroep Rosatom het tot die einde van Phumzile Tshelane se loopbaan by Necsa gelei. Sake (12-05-2019)
Netwerk24 Huismark verwag opswaai noudat verkiesing verby is
Positiewe sentiment in die huismark kan toeneem noudat die verkiesing verby is, sê Mike Greeff, uitvoerende hoof van die eiendomsgroep Greeff Christies International Real Estate. Sake (12-05-2019)
Netwerk24 ‘Hartseer’ dat laaste Anglo-goudmyn in die mark is
Die land se goudbedryf het gesneuwel, sê David Shapiro, adjunkvoorsitter van Sasfin Securities. Sake (12-05-2019)
Netwerk24 Aftrede – hoeveel is genoeg?
Ons stemdagbraai het ’n lekker nie-politieke vraag opgelewer: Hoeveel is genoeg vir aftrede? Sake (12-05-2019)
Netwerk24 Nou begin Cyril se harde werk binne die ANC...
Die onvermoë van die staat om die staatsondernemings te bestuur, lê aan die kern van die fiskale afgrond, sê die politieke ontleder Daniel Silke. Sake (12-05-2019)
Netwerk24 JSE wil 2de Steinhoff só voorkom
Die JSE verskerp sy reëls vir genoteerde maatskappye om korporatiewe skandale soos dié van Steinhoff te voorkom. Sake (12-05-2019)