Netwerk24 Weet waarvoor jy betaal
Die bedryf vir finansiële advies het baie meer professioneel geword die afgelope jare. Andró Griessel sê dis ’n probleem dat gewone beleggers steeds “gratis” raad verwag. Sake (11-05-2019)