Netwerk24 ‘Ons sou Steinhoff opgeskort het’
Indien Steinhoff sy primêre notering in Suid-Afrika gehad het, sou die maatskappy se verhandeling opgeskort wees omdat geen ouditmening op sy jaarstate verkry kon word nie. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Wiese sê state ‘toon niks wat hy verkeerd doen’
Die oë het gerek oor die omvang van transaksies wat met verwante partye in die jongste jaarstate van Steinhoff. Dit toon ook talle sulke transaksies met Christo Wiese. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Dís waarom room skielik so skaars is
As jy gewonder het hoekom jy sukkel om room in die winkels te koop – dis dalk omdat die suiwelgroep Clover se poeiermelkfabriek in Estcourt in Maart in ’n brand beskadig is. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Konstruksie by Kusile-kragstasie belemmer
Stakende werknemers van een van Eskom se kontrakteurs is besig om konstruksiewerk by die Kusile-kragstasie te verhinder, maar dit sal nie die kragnetwerk beïnvloed nie, sê Eskom. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 X-sê, wat kos ’n verkiesing?
Wanneer etlike miljoene mense hul kruisies in ’n verkiesing trek, kos dit ’n land ’n groot klomp geld, maar hoe vergelyk Suid-Afrika? Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Dít maak Huawei se voufoon anders as Samsung s’n
Samsung se veelbesproke terugslag met sy voubare foon is ’n terugslag vir die bedryf as ’n geheel, meen Huawei. So hoe verskil sý voubare foon van Samsung s'n? Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Pepkor se wins styg met meer as 50%
Te midde van die markskok oor sy moedermaatskappy, Steinhoff International, se 2017-jaarsyfers het Pepkor Vrydag bekend gemaak sy wins gaan skerp styg. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Bierreus wed op Chinese, Australiese dors
Anheuser-Busch InBev (AB InBev), die wêreld se grootste bierbrouer, gaan sy bedrywighede in Asië en die Stille Oseaan-streek in Hongkong noteer. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Lonmin kry steeds wind van voor
Die sukkelende platinummaatskappy Lonmin kry steeds die wind van voor. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Britse Hamleys kry nuwe baas
Die Britse speelgoedwinkelgroep Hamleys se nuwe baas is ’n Indiese sakemagnaat. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Oorlog tussen VSA, China slegte nuus vir SA
Ekonome is bekommerd oor die uitwerking wat die verdiepende handelsoorlog tussen die VSA en China op die wêreldekonomie – en veral op ontluikende lande soos Suid-Afrika – gaan hê. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Trump kan rand ontstel
Markte wêreldwyd hou hul asem op. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Horlosies, dakke en ’n baie diep myn
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (10-05-2019)
Netwerk24 Jagplase en kontrakte vir pelle
’n Eiendom in Portugal wat by ’n filiaal gekoop is ten einde “goue visums” vir direkteure, topbestuurders en hul gesinne te kry; eiendomme wat “uitsluitlik vir jag” gebruik is word in Steinhoff se … Sake (10-05-2019)