Netwerk24 AEEI se resultate blink ondanks Ayo-probleme
Die beheerfirma van onder meer Premier Fishing en Ayo Technology Solutions het sy inkomste met 31% laat styg. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 ‘Cyril het mandaat, nou moet hy ekonomie regruk’
Dit lyk asof die uitslag van die pas afgelope verkiesing die potensiaal het om sake- en beleggersvertroue stewig te laat styg, reken prof. Raymond Parsons. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Vervaardigers trotseer beurtkrag op soek na keerpunt
Die vervaardigingsektor het in Maart kop bo water begin hou ten spyte van onder meer die uitwerking van fase 2 tot 4-beurtkrag en kwynende sakevertroue. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 China loop rekord net-net mis
China, die wêreld se grootste invoerder van olie, het in April net-net die wêreldrekord vir die meeste ingevoerde olie in ’n enkele maand misgeloop. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Kommer oor beleggings in groenkrag stagneer
In ’n onverwagse afwyking van die tendens van die afgelope twee dekades het beleggings in hernubare energie verlede jaar begin stagneer. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Krakers steel nóg $41 m. se bitcoin
Boewe kan maar net nie hul kloue van ander se bitcoin-beursies afhou nie. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Noorse pensioenfonds verkoop sy Sasol-aandele
Die grootste private pensioenfondsbestuurder in Noorweë het aangekondig hy gaan nie meer belê in maatskappye wat meer as 5% van hul inkomste uit steenkool verdien nie. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Dié seksspeelding toe wel ’n wenner
Die internasionale toekenning vir innovasie wat gemaak is aan ’n gevorderde seksspeelding vir vroue is teruggegee nadat dit eers weer weggeneem was. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Produksie daal, maar verkope styg
Die treurmare in die mynbousektor duur voort. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Nee, Samsung wil nie vir jou ’n slimhorlosie gee
Moenie ’n SMS glo wat aanvoer jy het kwansuis ’n splinternuwe slimhorlosie van Samsung gewen nie. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Meer as miljoen kliënte waai by MTN
MTN het in die eerste kwartaal meer as 1,3 miljoen voorafbetaalde kliënte verloor. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Papierverkope val steeds
Die internasionale papiergroep Sappi se verkope van grafiese papier in Europa en Noord-Amerika het in sy tweede kwartaal met tussen 8% en 13% geval. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Notre Dame-katedraal was nie verseker
Daar word gereken dit kan sowat $8 miljard kos om die skade te herstel ná die brand op 15 April, wat groot dele van die Notre Dame-katedraal, insluitende ’n dak met houtbalke, beskadig het. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Woolies stel mode-ghoeroe op direksie aan
Woolworths, wat die afgelope paar jaar net nie die kol kon tref met sy klere-aanbod nie, het nou een van die wêreld se voorste modekenners nader gehark. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Steinhoff val 17% ná reuse-gat in boeke
Die sukkelende Steinhoff se aandeelprys het Donderdagoggend binne ’n paar minute met 17% geval. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Rand wag vir nuus oor stemmery
Die rand wag vroeg Donderdagoggend net soos die res van Suid-Afrika vir die uitslae van Woensdag se algemene verkiesing. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Wêreld se diepste myn dalk te koop
AngloGold Ashanti oorweeg dit om sy Mponeng-goudmyn in Noordwes te verkoop. Dié myn is teen meer as 4 km diep, die diepste myn ter wêreld. Sake (09-05-2019)
Netwerk24 Eise, bonusse en terugslae
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (09-05-2019)