Netwerk24 Harry en Meghan se baba laat klaar die geld inrol
Harry en Meghan se babaseuntjie het nog nie amptelik ’n naam nie, maar die somme word reeds gedoen oor hoeveel hy vir die wêreldekonomie beteken. Sake (08-05-2019)
Netwerk24 Só lyk die enorme eise teen Steinhoff nou
Die waarde van die eise teen Steinhoff beloop nou reeds minstens R55 miljard. Sake (08-05-2019)
Netwerk24 ‘Geen waarde oor by Steinhoff’ – batebestuurder
Daar is “massiewe twyfel” of Steinhoff as ’n lopende saak kan bly voortbestaan gegewe die maatskappy se laste, kommer oor belastingaanspreeklikheid en enorme eise teen die maatskappy. Sake (08-05-2019)
Netwerk24 Steinhoff-aandeel in Frankfurt geslag ná resultate
Steinhoff International Holdings se aandeelprys het Woensdagoggend in Frankfurt selfs verder gedaal, met 5,74% tot net 12 eurosent, nadat die maatskappy se langverwagte resultate vir die … Sake (08-05-2019)
Netwerk24 Oorlog oor handel by gevaarlike punt
China is vol vertroue dat hy steeds teen Vrydag ’n handelsooreenkoms met die “rasioneel waansinnige” pres. Donald Trump van die VSA sal kan sluit ten spyte van ’n volskaalse handelsoorlog wat dreig. Sake (08-05-2019)
Netwerk24 Steinhoff ly verlies van R64 mjd. ná afskrywings
Die jaarstate van Steinhoff wat Dinsdag middernag uitgereik is, toon die maatskappy het in die jaar tot einde September 2017 ’n verlies van sowat R64 miljard (€3,9 miljard) gely. Sake (08-05-2019)
Netwerk24 Deloitte wil nie ouditmening gee
Die sukkelende Steinhoff het Dinsdag om middernag sy jaarresultate vir die boekjaar tot einde September 2017 uitgereik, maar Deloitte wat die oudit gedoen het, wil steeds nie sy mening oor dié … Sake (08-05-2019)
Netwerk24 Markus Jooste betaal self bonus van R33 m. vroeg
Een van die skokkende onthullings in die 2017-jaarstate van Steinhoff wat middernag Dinsdagaand vrygestel is, is die bedrae geld waarmee Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, klaarblyklik vir … Sake (08-05-2019)