Netwerk24 Steinhoff se resultate dalk ounag eers uit
Steinhoff het teen 17:30 Dinsdagaand in ’n verklaring gesê hy beoog om steeds sy resultate vir die boekjaar tot einde September 2017 Dinsdag uit te reik, maar dit gaan dalk “later vannag” eers gebeur. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Ayo-direkteur bedank
Malick Salie, Ayo Technology Solutions se beleggingshoof, het uit dié tegnologiefirma se direksie bedank. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Beleggers kyk die kat uit die boom voor verkiesing
As die verhandelingsvolumes op die JSE geglo kan word, lyk dit asof beleggers maar eers die kat uit die boom kyk voor Woensdag se algemene verkiesing. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Maak seker jy belê by die régte Nedinvest
Die FSCA waarsku die publiek om versigtig te wees as hulle sake met ’n instansie met die naam Nedinvest doen. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Rand markeer die pas voor stemdag
Net ’n dag voor Suid-Afrika se algemene verkiesing is die spanning tussen die VSA en China oor handelstariewe die belangrikste faktor wat die rand roer. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Oneerlike’ Gupta-ouditeur hoor gou oor sy toekoms
Jacques Wessels, voormalige ouditeur van Linkway Trading, is Dinsdag as ’n Christen beskryf. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 MTN wen 1ste ronde in Nigeriese hofstryd
MTN se hofstryd oor die uitstaande belasting wat hy glo aan die Nigeriese inkomstediens verskuldig is, gaan voort. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Verbruikers spaar nou die minste nóg
Die spaarindeks wat Investec en die Gordon Institute of Business Science (Gibs) saamstel, het 2018 op 60 indekspunte afgesluit. Dis die laagste in byna 30 jaar. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Vrae hang nog oor olietransaksie met Suid-Soedan
Vrae hang steeds oor die haastige transaksie wat Suid-Afrika met Suid-Soedan oor ’n bedryfsbelang in ’n olie-eksplorasieblok in dié Noord-Afrikaland beklink het. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Sakevertroue styg, maar is dit tydelik?
Ná vier maande waarin sakevertroue gedaal het, het dit in April effens gestyg. Dis egter steeds laer as ’n jaar gelede. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Nóg ’n terugslag vir Samsung se voufoon
Samsung het Dinsdag gesê hy weet steeds nie wanneer sy nuwe voubare foon gereed sal wees om verskeep te word nie. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 SA bierdrinkers hou al meer van Budweiser, Corona
Al hoe meer Suid-Afrikaners slaan oor na Budweiser en Corona, sê die bierreus Anheuser-Busch InBev (AB InBev). Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Solidariteit die josie in oor Lonmin-ooreenkoms
Die vakbond Solidariteit is die josie in omdat Lonmin ’n agentskapsfooi-ooreenkoms met Amcu gesluit het. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 ‘Skraal kans om geld by Markus Jooste terug te kry’
Dit gaan baie hulpbronne en tyd neem om die mense wat na bewering verantwoordelik was vir die ineenstorting van Steinhoff in die hof te kry. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Pasop! Dié MTN-slenter kan jou tot R20 000 kos
MTN het Dinsdag ’n waarskuwing uitgereik oor ’n nuwe foefie wat gebruikers duur te staan kom. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Hofsaak kom oor swaeldioksied in lug
Die Suid-Afrikaanse regering word deur ’n hofsaak in die gesig gestaar omdat hy laat in 2018 besluit het om wetgewing te verander oor hoeveel swaeldioksied deur kragstasies en raffinaderye vrygestel … Sake (07-05-2019)
Netwerk24 FlySafair se webwerf lol nog voor uitverkoping begin
Die laekostelugdiens FlySafair se jaarlikse uitverkoping het 'n spoedhobbel getref nog voordat dit amptelik begin het. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Jan Taks, wyn en batterye
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Rand onder druk voor verkiesing
Die rand is steeds onder groot druk die dag voor die algemene verkiesing. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Mark is op hete kole
Die meubelgroep Steinhoff se geouditeerde jaarstate vir die boekjaar tot einde September 2017 word na verwagting Dinsdag uitgereik – 17 maande nadat dit gepubliseer moes word. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Hier is die 10 duurste strate in SA
Eloffstraat is dalk die duurste straat in die Monopoly-bordspeletjie, maar die ware Jakob is eintlik ’n lowergroen laan in die Kaapse woonbuurt Constantia. Sake (07-05-2019)
Netwerk24 Pootjie jy jou eie beleggings?
Beleggers pootjie hulself deur die tydsberekening vir beleggings nét reg te probeer kry. Sake (07-05-2019)