Netwerk24 Nuwe uitstallers en beter toegang
Boere, nie-boere, droomboere en almal wie se hart in landbou lê, gaan aanstaande week op vanjaar se Nampo Oesdag meer as genoeg kry om te sien en te beleef. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Naspers wys nuwe direkteur aan
Naspers het ’n Indiese ekonoom en beleggingsbankier as ’n direkteur aangewys in aanloop tot die notering van sy buitelandse belange in Nederland later vanjaar. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 ‘G’n bewys dat dié firma sy boeke kook’
Nog ’n ondersoek oor ’n genoteerde eiendomsfirma het op niks uitgeloop nie. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 R3,3 mjd.-transaksie met Wiese pootjie Kieswetter nie
Edward Kieswetter is toestemming gegee om as direkteur van Shoprite te bedank, al is die maatskappy met ’n groot transaksie besig. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Wynoes kleinste in 14 jaar, maar smaaklik
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het in 2019 die kleinste oes sedert 2005, van net meer as 1,2 miljoen ton, behaal. Dit kan wynpryse laat styg. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Buitelandse bates help Redefine
In die sukkelende plaaslike ekonomiese omgewing het Redefine Properties se buitelandse beleggings ’n gesonde bydrae tot die groep se resultate vir die ses maande tot 28 Februarie 2019 gemaak. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 SA wil Suid-Soedan help soek na olie
Suid-Afrika se Strategiese Brandstoffonds (SFF) gaan olie in Suid-Soedan help soek, blyk uit ’n mediaverklaring wat die regering van Suid-Soedan Maandag uitgereik het. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 SAUK verdwyn dalk van lug, maar nie voor stemdag
Die SAUK moet dringend bakhand by banke gaan staan omdat die broodnodige staatshulp aan die openbare uitsaaier eers teen September betaal gaan word. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Wimpy-groep ly verlies weens Britse probleme
Famous Brands se Suid-Afrikaanse restaurante, wat Wimpy, Steers, Mugg & Bean en Debonairs insluit, maak ’n bedryfswins. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Gupta-ouditeur pleit om rekenmeester te bly
Jacques Wessels, die voormalige KPMG-vennoot wat die Linkway Trading se boeke afgeteken het, sê hy sal kan nie oorleef as hy sy akkreditasie as geoktrooieerde rekenmeester óók verloor nie. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Tegnologie van SA op pad na Frankryk
Tien beginnerondernemings uit Afrika is afgevaardig om die kontinent op aanstaande week se Viva-tegnologiekonferensie in Parys, Frankryk, te verteenwoordig. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Meer as 400 wil van Eskom eis
Meer as 400 sakeondernemings en plaaslike organisasies stel belang om saam te span in ’n beoogde groepsgeding teen Eskom vir die skade wat hulle in Maart weens beurtkrag gely het. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Trump laat rand, mark omkeer
Die rand het Maandagoggend in ’n stadium met 16c teenoor die dollar verswak en dis grootliks pres. Donald Trump van die VSA se skuld. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Van der Riet ‘was ’n held teen staatskaping by Eskom’
Luidens berigte het die omstrede Gupta-familie aan die kern van die staatskapingsbewerings dr. Mark Van der Riet glo daarvan beskuldig dat hy hulle wou omkoop. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 iPhone se battery glo swakker as wat Apple beweer
Apple het oordryf hoe lank sy toestelle se battery kan hou, het ’n Britse waghond vir die tegnologiebedryf gevind. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Só daal prys van sanitêre doekies ná BTW wegval
Sanitêre doekies het inderdaad goedkoper geword sedert dit in April vrygestel is van belasting op toegevoegde waarde. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Massmart se Guy Hayward gaan bedank
Die kleinhandelaar Massmart wat Game en Makro besit, het aangekondig Guy Hayward het die direksie ingelig dat hy gaan bedank. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 ‘Hoe gaan dit armes help?’
Prof. Ingrid Woolard se redes vir ’n bykomende rykdomsbelasting is maar taamlik wollerig, meen die ekonoom Christo Luüs. Sake (06-05-2019)
Netwerk24 Harmony dalk oorverkoop
Daar is tekens dat Harmony Gold se aandeelprys dalk gaan begin styg. Sake (06-05-2019)