Netwerk24 Lehman Brothers se Londense deure amper toe
Die laaste hoofstuk van die finansiële krisis van 2007-’08 word nou geskryf. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Eskom bestee in 10 jaar byna R50 mjd. aan diesel
Bestee Eskom meer om die ligte in ’n verkiesingsjaar aan te hou? Dit wil so voorkom. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Myne veiliger, maar doofheid, silikose neem toe
Teen Maart vanjaar het vyf mynwerkers in die land se myne gesterf. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Wêreldbank skenk R8 mjd. ná sikloon Idai
Die Wêreldbank het Vrydag aangekondig dat hy meer as ’n halfmiljard dollar in hulpbronne sal skenk aan Mosambiek, Malawi en Zimbabwe. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Mark vir private etikette kan nog baie groei
Die markaandeel van private etiket-produkte in Suid-Afrika is sowat 18%, terwyl dit in Europa en Brittanje in sommige produkkategorieë bo 40% is. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Nuwe rekord vir uitvoer van motors na Duitsland
Die Suid-Afrikaanse voertuigbedryf het verlede jaar vir die eerste keer die R50 miljard-kerf in uitvoer na ’n enkele land oorskry. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 SA se gesloer knou stééds die bedryf
Reisigers van China en Indië sukkel steeds om visums te kry om na Suid-Afrika te reis, ondanks beloftes dat regulasies verslap sal word. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Maak siektepolis deel van aftreeplan
Dekking teen gevreesde siektes is dalk selfs belangriker as lewensversekering. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 ANC werk nie meer vir werkers
Die verandering in die vakbondlandskap sedert die nasionale verkiesing van 2014 behoort ’n beduidende invloed op vanjaar se verkiesingsuitslae te hê. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Rokers gaan hoes vir nuwe sigaret-polisie
Rokers, wat reeds meer as die helfte van die prys van hul plesiertjie opdok vir allerlei belasting, kan voortaan nóg meer betaal om ’n nuwe “sigaretpolisie” te finansier. Sake (05-05-2019)
Netwerk24 Mark wed op ANC-golf
Die mark wed op ’n stewige oorwinning van minstens 58% vir die ANC in dié week se verkiesing, maar ’n sterker oorwinning kan selfs beter vir beleggers wees, meen ekonome. Sake (05-05-2019)