Netwerk24 Absa stel kaartbedrog wat Gumtree betrek, reg
Absa Bank het ’n “administratiewe fout” reggestel wat ontstaan het nadat ’n Netwerk24-leser reeds sy bankkaart weens kaartbedrog gekanselleer het – maar daar toe wéér geld uit sy rekening onttrek is. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Rand, JSE kry hupstoot uit goeie VSA-data
Die rand en die Johannesburgse effektebeurs het albei Vrydag ’n goeie hupstoot gekry uit die jongste indiensnemingsyfers uit Amerika wat dui op ’n gesonder wêreldekonomie as wat gevrees is. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek begin oor 13 kontrakte van staatslaboratoriums
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het met sy ondersoek begin oor die aankopeproses wat gevolg is ten opsigte van 13 kontrakte wat deur die NHLS) toegeken is. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Só kan jy jou Takealot-pakkie vinniger kry
Gautengers wat elke sekonde aftel vandat hulle ’n aanlyn bestelling by Takealot plaas totdat hulle die boks kan oopmaak, kan dit nou nóg vinniger in die hande kry. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Gordel vas, ma! Checkers se nuwe speelgoed is hier
Little Checkers is speelgoed wat soos Lego lyk waardeur jy jou eie Checkers-winkel kan bou. As jy gedink het Little Shop is gewild, hier kom dalk ’n ding... Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Linkway-ouditeur weer verhoor
Die voormalige KPMG-ouditeur wat die Gupta-firma Linkway Trading se boeke afgeteken het, word weer dissiplinêr verhoor. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Nasionale belasting kan huismark knak
Die eiendomsmark kan net verder verlangsaam as ’n nasionale eiendomsbelasting ingestel sou word, meen Samuel Seeff, voorsitter van die eiendomsgroep Seeff. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Mcebisi Jonas aangewys as MTN se voorsitter
Mcebisi Jonas, ’n voormalige adjunkminister van finansies, is pas aangewys as voorsitter van MTN se direksie. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Maak ’n MBA nog vir jou deure oop?
Daar was tye dat ’n MBA-kwalifikasie agter jou naam vir jou deure oopgemaak het na ’n toppos in die korporatiewe wêreld. Maar maak dit nog saak? Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Rosestad afgegradeer weens miljarde rande skuld
Die Mangaung- metropolitaanse munisipaliteit, wat Bloemfontein insluit, is deur Moody’s Investors Service afgegradeer. Sake (03-05-2019)
Netwerk24 Bring verkiesing dalk Ramaforie 2.1 vir die rand?
Die uitslag wat die mark gelukkig sal maak, is dalk heeltemal anders as die uitslag wat baie kiesers gelukkig sal maak. Hier is hoekom. Sake (03-05-2019)