Netwerk24 ‘Bloeiende’ groenteburger maak opslae op beurs
Die Beyond Meat-maatskappy, wat internasionale lof ontvang vir sy ultra-realistiese groenteburgers, het Woensdag met sy aanvanklike notering op die NYSE $241 miljoen gegenereer. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Bonitas kry nuwe hoofbeampte
Bonitas, die land se tweede grootste oop mediese fonds, het Lee Callakoppen as nuwe hoofbeampte aangestel. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Saoedi-Arabië bou dalk eersdaags raffinadery in SA
Suid-Afrika onderhandel tans met Saoedi-Arabië oor die moontlikheid dat die oliereus ’n nuwe olieraffinadery in Suid-Afrika bou. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Moet jy een kry?
DStv vervang sy gewone hoëdefinisiedekodeerder met ’n nuwe model. Beteken dit jy moet jou bestaande dekodeerder vervang? Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Steinhoff skryf nóg R29 mjd. se bates af
Steinhoff het nog sowat R29 miljard se klandisiewaarde en ontasbare bates afgeskryf, blyk uit syfers uit die forensiese ondersoek na ongerymdhede met sy boeke. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Nokia stel spotgoedkoop slimfoon bekend
Staan opsy, Samsung en Huawei. Nokia het sy jongste slimfoon in Suid-Afrika teen ’n baie mededingende prys bekend gestel. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Ja, Facebook lyk en werk gou totaal anders
Mark Zuckerberg het verskeie groot veranderinge aan die maatskappy se sleutelprodukte, insluitende Facebook, WhatsApp en Instagram, aangekondig. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Wes-Kaap kap beoogde nuwe Airbnb-regulasies
Die beoogde nuwe regulasies om platforms vir korttermynverblyf soos Airbnb strenger te reguleer kan toerisme in Suid-Afrika in die wiele ry. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Vervaardigers trek steeds swaar
Suid-Afrika se vervaardigingsektor het ná maande van agteruitgang gestabiliseer, maar daar is geen sprake van groei in dié belangrike deel van die ekonomie nie. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Bankbaas verdien R49 m. in 2018
Sim Tsabalala, uitvoerende hoof van Standard Bank, was in die 2018-boekjaar R49 miljoen vir die bank werd. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Capitec se Riaan Stassen tree af
Riaan Stassen, een van die stigters van Capitec Bank, tree af. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Google sal van jou inligting uitwis, mits jy vra
Google laat gebruikers nou toe om hul profiele só op te stel dat sekere persoonlike inligting ná ’n ruk outomaties uitgewis word. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Huise, bakstene en Jan Taks
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (02-05-2019)
Netwerk24 Fed laat dollar spiere bult, rand sak terug
Die Federale Reserweraad (Fed) se besluit om rentekoerse in die VSA onveranderd te laat, het die dollar wêreldwyd spiere laat bult. Sake (02-05-2019)