Netwerk24 Nog 'n groot eis teen Steinhoff gebring
’n Maatskappy wat deur ’n familietrust van Pieter Erasmus, voormalige jare lange uitvoerende hoof van die Pepkor-groep, besit word, het ’n eis van meer as R2 miljard teen Steinhoff ingestel. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Kommissie maan oor poste as Edgars nie groenlig kry
Die Mededingingskommissie het aanbeveel dat die Mededingingstribunaal die voorgestelde verkryging van Edgars Consolidated Stores Beperk deur ’n nuwe beheermaatskappy goedkeur. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Vumatel-plan kry jawoord al kla Remgro-bate
Ondanks die protes van Octotel het die Mededingingstribunaal Dinsdag die samesmelting van Vumatel en Community Investment Ventures (CIV) goedgekeur, hoewel met voorwaardes. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Jan Taks wil tegnologie teen sluikhandel inspan
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan nuwe tegnologie inspan in sy stryd teen die sluikhandel in sigarette. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 ANN7 se opvolger Donderdag op lug
Newzroom Afrika, die televisiekanaal wat ANN7 vervang, begin Donderdag met sy eerste uitsendings. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Nedbank noteer groenkrag-effek op JSE
Nedbank het die eerste bank in Suid-Afrika geword wat ’n groenkrag-effek op die JSE noteer. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Illovo Sugar-man kry toppos by Massmart
Die kleinhandelaar Massmart, met Game en Makro in sy stal, het Mohammed Abdool-Samad met ingang Augustus as finansiële hoof en ’n uitvoerende direkteur van die maatskappy aangestel. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Growthpoint vervang KPMG ná 18 j.
Die genoteerde eiendomsgroep Growthpoint gaan ná 18 jaar ’n nuwe eksterne ouditeur aanstel. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Astral maan munisipale probleme raak sy sak
Die hoendergroep Astral Foods verwag sy wesensverdienste per aandeel gaan in die halfjaar tot einde Maart met tussen 50% en 55% daal. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Huismark trap water voor verkiesing
Die eiendomsmark in Suid-Afrika was vir die grootste deel van vanjaar deur huiwerige kopers gekenmerk weens die onsekerheid oor die verkiesing in Mei, sê Samuel Seeff, voorsitter van die Seeff … Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Pasop vir dié slaggate
Skuif jy maklik geld tussen beleggingsfondse rond gegrond op die dag se nuus? Is jy boonop later spyt hieroor omdat jy besef jy het swakker opbrengste op jou belegging verdien? Dit is nie net jy wat … Sake (30-04-2019)
Netwerk24 IMF se Lagarde positief oor VSA- China-ooreenkoms
Christine Lagarde, besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds, is positief daaroor dat die VSA en China ’n handelsooreenkoms sal sluit. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 As dit op Instagram kan gaan, betaal ek
Kan ek die ervaring op Instagram plaas? Indien wel, is ek bereid om daarvoor te betaal. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Rand wag nou vir nuus van Fed
Die rand se goeie bui van Maandag het nie lank geduur nie. Sake (30-04-2019)
Netwerk24 Olie, kameras en teorieë
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie. Sake (30-04-2019)