Netwerk24 Hof belet Steinhoff, Pepkor om Tekkie Town te verkoop
Die hooggeregshof in Kaapstad het ’n bevel uitgereik wat Steinhoff en Pepkor en filiale belet om met Tekkie Town-aandele handel te dryf. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Eskom gebruik Paasnaweek om kragstasies op te knap
Eskom het die Paasnaweek benut om agterstallige instandhoudingswerk en verbeterings aan van sy kragstasies te doen, het die kragmaatskappy Maandagmiddag gesê. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 So verswak rand ná verkiesings
Te oordeel aan die verlede gaan die rand dalk weer ’n wilde rit hê ná die verkiesing op 8 Mei. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Skerp kritiek oor GEPF meer ongenoteerd wil belê
Die Vereniging vir die Monitering van Staatspensioene is onbeïndruk met Abel Sithole, hoofbeampte van die staatspensioenfonds, se siening oor die finansiële gesondheid van die fonds. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Watter skok wag as olie $100 per vat kos?
Suid-Afrikaners gaan in Mei vir die vierde opeenvolgende maand die stygende Brent-ruolieprys en swakker rand aan hul sak gevoel. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Musk skik weer met SEC oor sy twiets
Elon Musk, die uitgesproke uitvoerende hoof van Tesla, het ’n ooreenkoms met die Amerikaanse Securities and Exchange Commission bereik oor sy gebruik van Twitter. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Kameras op vliegtuie laat passasiers sidder
Die Amerikaanse lugdiens United Airlines het gehoor gegee aan passasiers se versoeke en begin om klein kameras agterop sitplekke toe te maak. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Petrol, verkiesings en Darth Vader
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy die week kan verwag. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Sterk dollar hou rand, goud in toom
Die sterk dollar hou die rand en die goudprys steeds in toom. Sake (29-04-2019)
Netwerk24 Kom ons hoop ANC hoor nie van dié teorie
Dit is nogal vreemd dat die nuwe ekonomiese gier wat bekend staan as Moderne Monetêre Teorie (MMT) nog nie veel aandag in Suid-Afrika kry nie. Sake (29-04-2019)