Netwerk24 Besige week lê voor vir rand
Suid-Afrikaners mag dalk uitsien na ’n week met nóg ’n vakansiedag in, maar dit kan dalk ’n rowwe week vir die rand wees. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Okosa wil hof toe oor minister nie wil betaal
Die minister van kommunikasie, Stella Ndabeni-Abrahams, moet teen Maandagoggend miljoene rande aan die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa) betaal, of Okosa sleep haar hof toe … Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Diamante nou aanlyn verkoop
Die dae toe diamanthandelaars na Botswana moes reis om diamante by tradisionele verkopings of sights te koop, is verby. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Hoeveel sal jy vir Darth Vader se pak betaal?
’n Pak wat in 1979 vir die karakter Darth Vader in die Star Wars-rolprente gemaak is, gaan in Mei opgeveil word. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Meer as 270 werk hulself dood in verkiesing
Meer as 270 amptenare wat gedurende die onlangse verkiesing in Indonesië gewerk het, het hulself dood gewerk. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Petrol word 54c per liter duurder in Mei
Verbruikers moet hulle staal vir nog hoër petrolpryse in Mei. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Kommissie sê koste van selfoondata moet daal
Die Mededingingskommissie meen data is onnodig duur in Suid-Afrika. Rolspelers kla dat die gebrek aan beskikbare spektrum grootliks daarvoor verantwoordelik is. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Wooneenhede staan landwyd dolleeg
Die wooneenhede wat beleggers die afgelope dekade op groot skaal aangeskaf het om te verhuur, word blykbaar ’n riskante las vir die kopers. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Dawie Roodt kyk na wat die nuwe partye glo
Dawie Roodt bespreek ’n paar uitgesoekte nuwe politieke partye. Elke party het sy aandag om die een of ander rede getrek. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Moenie jou héle boedel bemaak
Een groot tameletjie vir die eksekuteur van ’n boedel is ’n testament waarin die oorledene alles wat hy had bemaak het. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Om Nedlac-2 te vervolg, kos net soveel as hul buit
Twee voormalige senior amptenare van die bedingingsliggaam Nedlac gaan skotvry daarvan afkom omdat dit glo te duur is om hulle te vervolg. Sake (28-04-2019)
Netwerk24 Ontruiming van 500 gesinne ‘toe nie so sleg’
Die verskuiwing van meer as 500 gesinne in Dingleton het die myn sowat R3 miljard gekos omdat die dorpie in die pad gestaan het van verdere uitbreiding van sy mynbedrywighede. Sake (28-04-2019)