Netwerk24 Jan Taks en ombud gaan nouer saamwerk
Jan Taks en die belastingombud gaan kragte saamsnoer om belastingbetalers se probleme op te los. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Capitec se aanlyn bankdienste gee probleme
Capitec het sy kliënte per SMS Vrydagmiddag ingelig dat hy probleme met sy aanlyn bankdienste ervaar. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Data is duurder in SA ‘omdat dit beter is’
Die prys van data word deur verskeie faktore bepaal. Dit is daarom nie regverdig om die prys van byvoorbeeld een gigagreep data in verskillende Afrikalande te vergelyk nie. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Naspers ruil aandele in aanlyn reisdiens
Naspers gaan sy volle belang in die Indiese aanlyn reisdiens MakeMyTrip vir ’n 5,6%-belang in Ctrip.com International, ’n aanlyn verskaffer van reisdienste in China, ruil. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Amcu gaan nêrens heen nie, sê sy president
Die vakbond Amcu gaan nêrens heen nie. Hy is hier om te bly, al het hy kennis gekry dat sy registrasie as vakbond moontlik deur die departement van arbeid gekanselleer kan word. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Pick n Pay wen markaandeel in ‘beste jaar in jare’
Die winkelgroep Pick n Pay het sy “beste jaar in baie jare” agter die rug, maar Richard Brasher, uitvoerende hoof, is nog nie tevrede nie. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 China smous tot in SA met sy moderne syroete
Al is Suid-Afrika so ver suid in Afrika dat die land nie regstreeks deel vorm van China se Belt and Road Initiative nie, voel China sterk oor dié projek. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Vryheidsdag met 3 nuwe munte gevier
Die Suid-Afrikaanse Munt vier die 25ste herdenking van die land as demokrasie met ’n splinternuwe reeks gedenkmunte. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Samsung vrees slegte publisiteit oor voufoon-flater
Samsung se poging om die internet van negatiewe kommentaar oor sy mislukte voubare foon te stroop, het presies die teenoorgestelde gevolg. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Microsoft nou meer as $1 000 mjd. werd
Microsoft se totale markwaarde het Donderdag die eerste keer meer as $1 000 miljard bereik. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Hof hoor hoe R300 m. binne dae 'verdwyn'
Amper R300 miljoen wat binne twee dae “vermis” geraak het tussen die internasionale maatskappy Steinhoff N.V. en ’n Suid-Afrikaanse filiaal in die hooggeregshof in Kaapstad ter sprake gekom. Sake (26-04-2019)
Netwerk24 Steinhoff-sake in SA gaan versnel word, sê regter
Die hooggeregshof in Kaapstad beoog om al die eise teen Steinhoff op ’n versnelde grondslag te hanteer. Sake (26-04-2019)