Netwerk24 GEPF wil méér in ongenoteerde bates belê
Die staatspensioenfonds vaar goed maar behoort sy ongenoteerde beleggings uit te brei om meer regstreeks in die ekonomie te belê, meen sy hoof. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 WhatsApp wil skermgrepe van gesprekke keer
WhatsApp wil glo ’n stokkie daarvoor steek dat iemand sommerso ’n skermgreep van ’n gesprek kan maak. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Tesla boer weer agteruit
Ná twee kwartale waarin Tesla vir die eerste keer tot dusver ’n wins getoon het, het dié vervaardiger van elektriese motors die afgelope kwartaal weer in die hek geduik. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Facebook begroot klaar vir boete van $5 mjd.
Facebook sê hy verwag om binnekort ’n boete van tot $5 miljard vir die skending van gebruikers se privaatheid opgelê te word. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 SA netwerke ‘maak armes doelbewus armer’
Die manier waarop Suid-Afrikaanse diensverskaffers datapryse struktureer, buit doelbewus armer mense uit, het die Mededingingskommissie bevind. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Capitec dra nou 66% van PSG se waarde by
Capitec Bank dra nou 66% van die beleggingsmaatskappy PSG se waarde van sy bates by vergeleke met 51% verlede jaar. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Steinhoff 1ste keer in hof in SA
Die aansoek om ’n dringende interdik te kry teen Steinhoff om hom te belet om Pepkor-aandele te verkoop, word Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad aangehoor. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Life Healthcare se wins in SA geknou
Die hospitaalgroep Life Healthcare se aandeelprys het Woensdag met 6% gedaal nadat ’n handelsoorsig uitgereik is wat getoon het sy wins het in die halfjaar tot einde Maart in Suid-Afrika onder druk … Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Vliegtuie, howe en ’n TV
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (25-04-2019)
Netwerk24 Swak rand, duur olie is slegte nuus vir petrolprys
Suid-Afrikaners gaan waarskynlik die storm wat om Eskom se jongste reddingsboei woed, direk aan hul sak voel. Sake (25-04-2019)