Netwerk24 Hof gee Molefe 3de keer pak oor die sowat R30 m.
Die aansoek om verlof tot appèl van Brian Molefe, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, is Woensdag die derde keer met ’n bestraffende kostebevel van die hand gewys. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Amcu se dae dalk getel
Die mynwerkersvakbond Amcu se dae is dalk getel. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Ruim aandeelopsies aan GPI-direkteure
Grand Parade Investments wat Burger King in Suid-Afrika bedryf het pas stewige aandeelopsies aan drie van sy direkteure uitgedeel. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Oliepryse styg, Eskom laat rand verder verswak
Die rand het Woensdag met nog 10c of 0,7% verswak tot R14,35 teenoor die dollar terwyl die olieprys verder styg. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 TymeBank kry 100 000 nuwe kliënte per maand
Sowat 100 000 Suid-Afrikaners maak tans elke maand ’n rekening by TymeBank oop. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Tito moet aftree, meen Cosatu
Cosatu wil hê Tito Mboweni, minister van finansies, moet sy eie advies volg en aftree. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Rykes se vertroue val verste in 1ste kwartaal
Ryker verbruikers se vertroue het in die eerste kwartaal van die jaar die verste geval en dit voorspel niks goeds vir winkelgroepe nie. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Myn dank werkers af, minder steenkool vir Eskom
Eskom gaan vir die volgende ses tot agt weke waarskynlik geen steenkool van die Vanggatfontein-steenkoolmyn kry nie. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Samsung se reusagtige TV kom teen massiewe prys
Samsung se nuwe, massiewe 8K platskermtelevisie se skerm is byna 2,5 m in deursnee en kos na bewering byna R1 miljoen. Sake (24-04-2019)
Netwerk24 Nog redery in sop oor verskeping van motors van SA
Die Mededingingskommissie het ’n Chileense skeepsredery wat motors vervoer by die Mededingingstribunaal vir beweerde samespanning en verskeie ander oortredinge van die Mededingingswet vir vervolging … Sake (24-04-2019)
Netwerk24 ‘Gupta-lugdiens’ se vlerke geknip
Die Indiese lugdiens wat die Gupta-familie gebruik het om honderde gaste na dié veelbesproke troue by Sun City in 2013 te vervoer, het sy bedrywighede gestaak. Sake (24-04-2019)