Netwerk24 Sasol klim op JSE ná nuus oor nuwe aanleg
Nuus dat Sasol sy nuwe chemiese aanleg in China suksesvol in bedryf gestel het, het sy aandeelprys Dinsdag met meer as 4% laat styg. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Omnia spring 18% ná gesprekke oor skuld
Die kunsmis- en plofstofgroep Omnia se aandeelprys het Dinsdag met 18% gespring nadat hy aandeelhouers ingelig het sy finansierders het ingestem tot die herstrukturering van sy skuld. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Rand sak nóg verder terug oor Eskom
Die rand het Dinsdagmiddag met meer as 1% teenoor die dollar teruggesak. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 2 van inbelsentrum verkoop glo kaartbesonderhede
Twee persone werksaam by die inbelsentrum van ’n “gerekende” verskaffer van finansiële krediet, is deur die Valke in hegtenis geneem. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Holomisa soek publisiteit voor eleksie
Die getuienis van Bantu Holomisa, leier van die UDM, voor die OBK-kommissie is moontlik net om homself in die komende nasionale verkiesing te bevorder. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Notre Dame-miljoene ’n ‘sakebesluit’
Daar is baie goeie sakeredes waarom groot modehuise binne twee dae belowe het om miljoene euro’s te skenk om die Notre Dame-katedraal in Parys in Frankryk te herstel. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 1ste winkelgroep noteer op A2X
Die Mr Price-groep het aangekondig hy gaan ook op die nuwe aandeelbeurs A2X noteer. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Gebruik jy ook dié kwesbaarste wagwoord?
As jou gunstelingwagwoord “123456” is, is dit dalk tyd om dit te verander. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Klomp tale lei tot Babelse verwarring op Facebook
Facebook se reguleerders sukkel om kop of stert uit te maak van kommentaar op dié platform omdat daar in soveel verskillende tale gebabbel word. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Geldspoor nog duister
Dit is nog duister presies hoe die nasionale tesourie sy reddingsboei aan Eskom gee. Navrae aan die tesourie is nog onbeantwoord. Eskom het navrae na die tesourie verwys. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Huawei skitter steeds, regulasies ten spyt
Te midde van toenemende druk van Amerikaanse reguleerders het Huawei steeds daarin geslaag om sy inkomste in die eerste kwartaal met 39% op te stoot. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Bekendstelling van Samsung se voufoon vou
Samsung het die bekendstelling van sy byderwetse voubare slimfoon wat vandeesweek sou plaasvind, uitgestel. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Olie op hoogste vlak sedert Oktober
’n Relatief stiller week word ná die Paasnaweek op die plaaslike markte verwag, maar die olieprys kan die ekonomie omkrap. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Kenners verskil oor Ramos by Eskom
Kundiges het Maandag verskil in hul mening oor of Maria Ramos (60), voormalige uitvoerende hoof van Absa, geskik sal wees in die nuwe pos as herskikkingshoof van Eskom. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 SA, hou op dink soos slagoffers
Suid-Afrikaners moet ophou dink soos slagoffers as ons nie slagoffers wil word nie, meen Mike Schüssler. Sake (23-04-2019)
Netwerk24 Gevoel oor Truworths draai
Truworths is een van Suid-Afrika se voorste modekleinhandelaars met meer as 728 winkels in Suid-Afrika en 49 in die res van die Afrika. Sake (23-04-2019)