Netwerk24 H&M swig onder druk om in SA aan te koop
’n Suid-Afrikaanse modeontwerper is die eerste ontwerper van Afrika waarmee die Sweedse winkelgroep H&M gaan saamwerk om ’n spesiale klerereeks vir sy winkels te ontwerp. Sake (22-04-2019)
Netwerk24 Ramos word wel oorweeg vir Eskom
Tito Mboweni, minister van finansies, het erken Maria Ramos (60), tot onlangs nog uitvoerende hoof van Absa, word oorweeg vir die nuwe pos van herskikkingshoof van Eskom. Sake (22-04-2019)
Netwerk24 Steinhoff se swart vennoot stel eis van R12 mjd. in
Steinhoff se jarelange bemagtigingsvennoot Lancaster 101 het begin met ’n regsgeding om die R12 miljard wat in die groep belê is terug te kry. Sake (22-04-2019)