Netwerk24 Debat oor Shoprite se beoogde transaksie met Wiese
Die Shoprite-groep se aankondiging oor ’n beoogde transaksie met Christo Wiese het tot ’n groot debat onder batebestuurders gelei. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Pasop! Dié nuwe Huawei werk net in sommige lande
Los maar liewer jou nuwe Honor 10 Lite by die huis as jy beplan om na Amerika of Australië te gaan. Dié foon gaan weens "regulatoriese redes" nie daar werk nie. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 R17 mjd. in noodgeld reeds aan Eskom betaal
Eskom het reeds vroeg in April ’n reddingsboei van R17,652 miljard gekry om dringende uitgawes te dek. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Staking by Comair afgeweer
Die staking wat British Airways en kulula.com-vlugte dié Paasnaweek kon ontwrig, is afgeweer. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Nuwe ‘Thrones’ reeds deur meer as 55 m. geroofkyk
Meer as 17,4 miljoen mense in Amerika het Sondagaand regstreeks ingeskakel vir die eerste episode van Game of Thrones se laaste seisoen. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Wiese verloor beheer in Shoprite, hou 17,8%
Christo Wiese, voorsitter van die Shoprite-groep, gaan ná ’n transaksie met die groep om weg te doen met spesiale stemregaandele 17,8% van die maatskappy hou. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Samsung se voufoon van R45 000 breek klaar
Dit is seker enige tegnologiemaatskappy se grootste nagmerrie: jou splinternuwe – en ongelooflik duur – voubare slimfoon breek klaar enkele dae voor dit bekend gestel word. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Standard Bank skop teen stemming oor klimaat
Standard Bank se direksie wil nie hê sy aandeelhouers moet stem vir ’n resolusie wat hom sal dwing om sy blootstelling aan risiko’s vir klimaatsveranderings openbaar te maak nie. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Einde van staking ‘goeie nuus vir mynbou’
Die besluit deur die mynwerkersvakbond Amcu om sy staking by Sibanye-Stillwater se goudmyne te beëindig word uit alle oorde verwelkom. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Nog geen nuus
Daar is nog geen nuus oor of die lugdiens Comair ’n moontlike staking oor die Paasnaweek kon afweer of nie. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Dít is wat mense Google oor geld vra
Google is sonder twyfel die ensiklopedie van die moderne era. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Nuus uit China goed vir rand
Die rand het Woensdag weer deur die R14-vlak teenoor die dollar gebreek. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Speelgoed, YouTube en sokkies
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (18-04-2019)
Netwerk24 Departement stem in tot prospektering by Suikerbosrand
Bewaringsbewustes het Dinsdag “met skok” verneem die departement het omgewingsgoedkeuring gegee vir ’n mynhuis om te prospekteer. Sake (18-04-2019)