Netwerk24 Pepkor se wins styg skerp, maar...
Pepkor se aandeelprys het Woensdagmiddag kwalik geroer nadat die maatskappy aangekondig het sy wins het met minstens 20% gestyg. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Amcu se staking by Sibanye eindelik verby
Die staking van Amcu-werkers by die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater is ná vyf maande verby. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Perk op brandstofprys word nog ondersoek
Die departement van energie ondersoek nog die moontlikheid om ’n perk op die petrolprys in te stel. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Net lande in oorlog vaar erger as SA – verslag
Suid-Afrika se prestasie – gemeet aan ’n reeks maatskaplike, ekonomiese en regeringsmaatstawwe – het die afgelope 12 jaar meer agteruitgegaan as enige ander land, behalwe dié wat midde in ’n oorlog … Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Clicks-baas skrik nie vir moeilike tye
Die moeilike marktoestande skrik nie die Clicks-groep se nuwe uitvoerende hoof af nie en die uitbreiding van winkels gaan versnel word. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 OBK-kommissie bekommerd oor getuie se veiligheid
Die kommissie van ondersoek na gebeure by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) is bekommerd oor die veiligheid van Naahied Gamieldien. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 YouTube ‘baie gewilder as Netflix, Showmax’
Vinniger en goedkoper internetverbindings dryf Suid-Afrikaners in hul derduisende na aanlyn stromingsplatforms, spesifiek YouTube. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Rentekoers styg dalk nie vanjaar
Ondanks ’n geleidelike styging in die inflasiekoers, reken ekonome die Reserwebank het geen rede om vanjaar die rentekoers te verhoog nie. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Mediclinic se handelsoorsig ‘gee weer vertroue’
Beleggers in Mediclinic het goeie nuus in die hospitaalgroep se jongste handelsoorsig baie geniet wat Woensdag die maatskappy se aandeelprys 'n stewige hupstoot gegee het. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Vlug van Kaap tot New York eersdaags hier
Kapenaars wat die Groot Appel wil besoek, kan nou vier uur op dié lang vlug bespaar. Die plaaslike toerismebedryf hoop ook dat dit heelwat meer Amerikaners na Suid-Afrika sal lok. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 TikTok se tyd loop uit in Indië
TikTok se doppie is in Indië geklink. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Botswana ontdek sy grootste blou diamant nóg
Die grootste blou diamant wat nóg in Botswana ontdek is, is Woensdag in Gaborone bekend gestel. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Hoop vir Hamleys, ondanks beweerde strooptog
Daar is ’n goeie kans dat Suid-Afrikaanse kinders nog lank hul gunsteling-speelding by een van Hamleys se speelgoedwinkels sal kan koop. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Staking by Comair dreig voor Paasnaweek
Comair het passasiers die versekering gegee dat ’n dreigende staking by lughawens nie Paasnaweek-reise sal ontwrig nie. Hy stel wel voor dat kliënte hul instapkaarte aanlyn bespreek om vertragings te … Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Beurtkrag nie altyd rede as jy sonder krag sit
Bo en behalwe voorvalle van beurtkrag en beplande kragonderbrekings weens herstelwerk, was daar die afgelope twee weke minstens 19 voorvalle van onbeplande kragonderbrekings. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 ‘Los invoer uit of hoender word 82% duurder’
Die aansoek om hoër tariewe op ingevoerde, gevriesde hoenderstukke te hef, sal bloot groot produsente beskerm en is nié tot voordeel van die verbruiker nie. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Inflasie styg tot 4,5%
Inflasie het in Maart opgeskiet tot 4,5%, die hoogste sedert Desember. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 SA baas vat glo pad met miljoene
Die grootbaas van Hamleys in Suid-Afrika het glo in Desember die groep speelgoedwinkels se bankrekeninge leeggemaak en kontant by die winkels gevat. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Mediese fonds vir munisipale werkers nié bankrot
Die waghond oor mediese fondse, die Raad op Mediese Skemas (RMS), het die 33 000 hooflede van die mediese fonds vir munisipale werkers, Samwumed, gerus gestel oor die fonds se geldsake. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Skuld, planne en ’n elektriese blits
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Rand loer na R14 al staan dollar sterk
Beleidmakers by die Europese Sentrale Bank wat dink dié bank se vooruitsigte vir dié streek se ekonomie is té rooskleurig, het die dollar Dinsdag steeds die pas laat aangee. Sake (17-04-2019)
Netwerk24 Rowers se bomme raak al meer doeltreffend
Gesofistikeerde bomme word al hoe doeltreffender gebruik om kleinhandelaars te beroof en veiligheidsmaatskappye verwag ’n toename van meer as 16% oor die Paastyd. Sake (17-04-2019)