Netwerk24 ‘Dis onderhandel of likwidasie’
Dit is ’n “logiese stap” vir Steinhoff om oor skikkings te onderhandel met die talle partye wat eise teen hom ingestel het “omdat daar net twee keuses vir eisers is: onderhandel of likwidasie”. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Lys van huidige hofsake teen Steinhoff
Die beleërde Steinhoff het Dinsdagoggend aangekondig hy is bereid om met eisers te onderhandel ten einde ’n skikking te probeer bereik. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 3de eenheid by Kusile vroeg in werking
Die Kusile-steenkoolkragstasie se derde eenheid het Sondag vir die eerste keer elektrisiteit opgewek, agt maande voordat hy geskeduleer was om in werking te wees. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 EOH spring 50% na plan om bates te verkoop
Die tegnologiemaatskappy EOH se aandeelprys het Dinsdag met 50% gespring ná sy aankondiging dat hy in die komende drie maande tot ’n jaar bates gaan verkoop. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Staatskaping rem SA steeds – Moody’s
Die internasionale kredietgraderingsagentskap Moody’s het in sy jaarlikse verslag oor Suid-Afrika gesê die land se kredietstatus word steeds ondersteun deur sy sterk instellings. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Nét 23 munisipaliteite maak ’n wins
Die 100 kleiner munisipaliteite in Suid-Afrika het ’n massiewe R13,3 miljard bedryfsverlies in 2018 gely. Net 23 van die 100 het ’n bedryfswins getoon. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Absa skuif nóg dienste van Barclays na SA
Die Absa-groep se ontknoping van Brittanje se Barclays het vandeesweek nóg ’n mylpaal bereik met die migrasie van al sy bankplatforms na plaaslike datasentrums. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Jou Airbnb dalk gou deur staat gereguleer
Die publiek het 60 dae om kommentaar te lewer op ’n voorgestelde wysiging aan die Toerisme-wysigingswetsontwerp wat korttermynverblyf in die sogenaamde gedeelde ekonomie sal reguleer. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Banke se vryheid ‘is deur Guptas bedreig’
Sentrale banke is dalk onder beleg, maar hulle verdien om verdedig te word, het Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, gesê. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Aston Martin spog met 1ste elektriese motor
Byna vier jaar nadat dit aanvanklik aangekondig is, het Aston Martin vandeesweek uiteindelik sy eerste volledig elektriese motor bekend gestel. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Eskom-baas wil personeel kalmeer oor werkverliese
“Gaan ek nog ’n werk hê ná hierdie herstrukturering van Eskom?” Dit is die vraag wat Phakamani Hadebe, uitvoerende hoof van Eskom, die meeste hoor. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 EOH ly enorme verlies, maar het hoop vir toekoms
Die tegnologiemaatskappy EOH het ’n enorme verlies vir die halfjaar tot einde Januarie gely. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Steinhoff wil skik in talle hofsake
Die beleërde Steinhoff-groep het Dinsdagoggend aangekondig hy is bereid om te onderhandel met partye wat regsgedinge teen hom begin het in die hoop om te skik. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Vonke, trone en slegte nuus
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Rand het slegte nag, nes Notre Dame
Die rand het ook ’n baie slegte nag agter die rug. Nes die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk. Sake (16-04-2019)
Netwerk24 Prys van medisyne plaas druk op fondse, pasiënte
Nuwe medisyne wat tot R1 miljoen per pasiënt per jaar kos, plaas onbillike druk op Suid-Afrika se mediese fondse. Sake (16-04-2019)