Netwerk24 AEEI reik nou wel resultate volgende week uit
Ondanks “onverwagte verwikkelings” by die maatskappy, het die genoteerde AEEI gesê hy gaan nou wel volgende week sy tussentydse resultate uitreik. Sake (Ma 19:40)
Netwerk24 SA huishoudings byna ‘R500 mjd. armer’
Verlede jaar was ’n verwoestende jaar vir huishoudings in Suid-Afrika, waarin hulle byna R500 miljard armer geword het. Sake (Ma 19:20)
Netwerk24 2 verskaffers van lugmag het geknoei, sê kommissie
Twee verskaffers van die lugmag kan moontlik weens onmededingende gedrag vervolg word, het die mededingingskommissie Maandag in ’n verklaring gesê. Sake (Ma 19:20)
Netwerk24 Getuie in kartel-ondersoek toegang tot SA geweier
Die ondersoek na ’n vermeende duikklopkartel deur die Mededingingskommissie is vertraag omdat die sleutelgetuie, ’n Zimbabwiese asielsoeker in die VSA, toegang tot Suid-Afrika geweier is. Sake (Ma 17:20)
Netwerk24 Vonke spat weer by Holomisa-ondervraging
Regter Lex Mpati, voorsitter van die kommissie van ondersoek na gebeure by die OBK, het Maandag weer vure doodgeslaan tydens die kommissie se openbare sittings in Pretoria. Sake (Ma 16:20)
Netwerk24 Spar ondersoek ná hy plaaslike sigaret van rak haal
Spar het bevestig hy word ondersoek nadat dié supermarkgroep deur ’n prominente Suid-Afrikaanse sigaretmaatskappy van teenmededingende gedrag beskuldig is. Sake (Ma 16:00)
Netwerk24 Inflasie knou selfs ‘Game of Thrones’
Game of Thrones-aanhangers: Die winter is hier. Minstens vir jou begroting. Sake (Ma 16:00)
Netwerk24 Ai, AEEI se resultate gaan laat wees
Die JSE-genoteerde maatskappy African Equity Empowerment Investments (AEEI) het aangekondig sy resultate gaan laat wees. Sake (Ma 15:40)
Netwerk24 Lugdiens vlieg weer direk tussen Kaap, Hongkong
Die Cathay Pacific-lugdiens sal vanjaar weer sy spesiale Kerstyd-vlugte instel wat direk tussen Kaapstad en Hongkong vlieg. Sake (Ma 14:20)
Netwerk24 Rente op skuld tap die middelklas
Dis nie net armes wat verswelg in skuld nie: Mense in die middelklas dok nou gemiddeld 25% van hul maandelikse besteebare inkomste op net om die rente op hul skuld te betaal. Sake (Ma 13:40)
Netwerk24 Krakers slaan toe op Microsoft-gebruikers se e-posse
Microsoft het bevestig ’n “beperkte aantal” gebruikers van sy e-posdienste se rekeninge is deur kuberkrakers binnegedring. Sake (Ma 13:00)
Netwerk24 R280 m. per jaar net om Zuckerberg veilig te hou
Om Mark Zuckerberg, Facebook-hoof, veilig te hou te midde van toenemende openbare verontwaardiging oor hoe die sosiale netwerk bedryf word, kos Facebook $20 miljoen per jaar. Sake (Ma 12:40)
Netwerk24 weFix uit sakeredding, bedryf steeds 13 takke
weFix het sy sakereddingsplan suksesvol voltooi, met geen verdere afleggings nie. Sake (Ma 12:00)
Netwerk24 Bothaville al ure lank sonder krag
Inwoners van Bothaville in die Vrystaat het sedert Maandag 01:30 geen krag nie. Sake (Ma 11:20)
Netwerk24 Die dag toe SuperSport moes ‘Eskom’ speel
Wat maak jy as beurtkrag ’n rugbystadion in die donker laat – rég voor ’n Superrugby-wedstryd?. Sake (Ma 09:40)
Netwerk24 Slegte nuus sleep voort in Mei
Die petrolprys gaan in Mei vir die vierde maand in ’n ry styg – en dit lyk asof dit weer ’n stewige styging gaan wees. Sake (Ma 09:20)
Netwerk24 Bakkies, vliegtuie en kantore
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (Ma 08:20)
Netwerk24 Dollar en rand bestendig, al kla Trump wéér
Die dollar en die rand het oor die naweek baie bestendig verhandel. Sake (Ma 07:20)
Netwerk24 Sal laer rentekoerse regtig die ekonomie help?
Laer rentekoerse kan nie op sy eie gebruik word om Suid-Afrika weer aan die brand te kry nie, meen Ulrich Joubert. Sake (Ma 06:20)
Netwerk24 KAP se glas is half leeg
KAP Industrial Holdings se aandeelprys is onder druk, sê Frans de Klerk. Sake (Ma 05:20)