Netwerk24 Rekenaars 'weet' hoe Game of Thrones eindig
Die finale reeks van Game of Thrones begin Maandag en navorsers by ’n Duitse universiteit sê hulle “weet” wat die einde is, danksy sagteware met kunsmatige intelligensie wat die uitkoms van die sage … Sake (So 15:00)
Netwerk24 Net sommige baat by nuwe minimum loon
Net diegene wat tot dusver minder as die nasionale minimum loon verdien het, het in Maart ’n verhoging gekry. Sake (So 14:20)
Netwerk24 WhatsApp, Instagram en Facebook gee oral probleme
Facebook, Instagram en WhatsApp het Sondag wêreldwyd probleme gegee met gebruikers wat nie toegang tot die platforms kon kry nie. Sake (So 13:40)
Netwerk24 Eskom-hoof kry toegang tot navorsing oor energie
Jan Oberholzer, Eskom se bedryfshoof, is pas tot die direksie van die Amerikaanse Electric Power Research Institute (Epri) verkies. Sake (So 12:20)
Netwerk24 Meer as 4 000 sedert Saterdag sonder krag
Meer as 4 000 mense in Macassar naby Somerset-Wes buite Kaapstad is sedert Saterdagmiddag sonder elektrisiteit weens ’n “enorme fout” op die kragnetwerk. Sake (So 12:20)
Netwerk24 Nuwe era vir vuurpyle ná SpaceX se sukses
SpaceX van Elon Musk het Donderdag sy grootste vuurpyl suksesvol gelanseer en boonop weer die drie hoof-aandrywingsvuurpyle op ’n tiekie laat land – reg om weer gebruik te word. Sake (So 09:40)
Netwerk24 Volkswagen gaan geen geld terugbetaal tot ná appèl
Voertuigeienaars wat hul nuwe voertuie deur Volkswagen Financial Services laat finansier het, gaan nog lank wag vir enige terugbetaling van ongeoorloofde aftrekkings. Sake (So 05:00)
Netwerk24 Donker wolk hang oor ekonomie
Die louwarm vertoning van mynbouproduksie en vervaardiging in Februarie kan Suid-Afrika se groeisyfer vir die eerste kwartaal aftrek. Sake (So 05:00)
Netwerk24 Pasop vir swartgat as jy belê
’n Swartgat in die heelal was vir my tot nou toe net so ’n vreemde konsep soos die ANC se etiekkomitee. Jy hoor daarvan, maar wraggies, daar is geen bewys van nie. Sake (So 05:00)
Netwerk24 Hospitale sê dis artse; artse sê dis fondse
Wie se skuld is die skerp styging in mediese koste regtig? Dit bly ’n vurige debat. Sake (So 05:00)
Netwerk24 Nersa gryp Eskom se staatshulp van R69 mjd.
Nersa het die reddingsboei van R69 miljard wat die regering vir Eskom gegee het, skynbaar gebruik om kragtariewe laag te hou, Sake (So 05:00)