Netwerk24 Hier is Discovery se hoogste hospitaal-rekening
’n Discovery-lid wat die afgelope jaar die grootste hospitaaleis by die fonds ingedien het, was vir 182 dae in die hospitaal. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Uber reken hy gaan dalk nóóit wins maak
Dis ’n vreemde ding om te sê kort voor jou notering, of hoe? Sake (12-04-2019)
Netwerk24 WBHO konkel nié met FNB-stadium se pad
WBHO gaan nie vervolg word oor tenderknoeiery vir die konstruksie van ’n stuk pad naby die FNB-stadion in Johannesburg nie. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Sasol stel myn van R5,6 mjd. in bedryf
Die petrochemiese maatskappy Sasol het Vrydag sy Impumelelo-steenkoolmyn amptelik in bedryf gestel. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 SAID, tesourie moet praat oor teikens – Mazars
Die tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), gaan dringend moet kyk na die teikens wat elke jaar vir die SAID gestel word oor hoeveel belasting hy moet insamel. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Brimstone se Clover-wipwarit
Brimstone Investments gaan hom nou wel onttrek aan die ooreenkoms om ’n 15%-belang in Clover te bekom wanneer die suiwelreus denoteer. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 JSE skop Gold Brands van die beurs af
Die JSE gaan Gold Brands, die kitskosgroep wat ChesaNyama begin het, se notering heeltemal opskort. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Veteraan lê tuig neer by Anglo American
Norman Mbazima gaan ná 18 jaar die tuig as adjunkvoorsitter van Anglo American se direksie neerlê. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 EOH verwag enorme verlies
Die tegnologiemaatskappy EOH verwag ’n enorme verlies vir die halfjaar tot einde Januarie. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Elektroniese Jan Taks ‘hou langnaweek’
As jy nog elektronies sake met Jan Taks wil doen, beter jy dit Vrydag voor 17:00 doen. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Gate, stokkies en huise
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Donderdag Sake gelees het nie. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Manuel sleep EFF hof toe oor Jan Taks
Trevor Manuel, voormalige minister van finansies, sleep die EFF hof toe oor beweringe wat hy voor die aanstelling van die nuwe kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gemaak het. Sake (12-04-2019)
Netwerk24 Rand byt vas onder R14-vlak
Die rand het Vrydag steeds net-net onder die R14-vlak teenoor die dollar verhandel. Sake (12-04-2019)