Netwerk24 Nampak sat vir glas, onderhandel met koper
Die verpakkingsgroep Nampak onderhandel steeds met die voorkeurbieër wat Nampak Glass wil koop. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Bekende batebestuurder kry boete
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA) het ’n bekende batebestuurder beboet nadat hy van 2015 tot verlede jaar twee fondse sonder goedkeuring bemark het. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Barloworld wil groot verkryging maak
Die masjinerie- en motorhandelaar Barloworld onderhandel tans om ’n groot verkryging te maak. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 00 ingestel
Dit gaan dalk ’n lang, donker aand wees. Laai jou selfoon en hou die kerse byderhand! Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Groot tekort aan batterye vir alarms
’n Landwye tekort aan batterye vir alarmstelsels word ervaar sedert die byna weeklange fase 4-beurtkrag wat van middel Maart af plaasgevind het. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 ‘Brexit-uitstel goed vir SA’ – Parsons
Die verlenging van die Brexit-spertyd tot 31 Oktober is goeie nuus vir Suid-Afrika. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Alles oor Samsung se 7 nuwe fone
Samsung het Woensdag stof in die oë van sy mededingers geskop deur niks minder nie as sewe nuwe slimfone in sy A-reeks bekend te stel. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Die gat raak al hoe dieper
Die mynbou het ’n besonder droewige Februarie agter die rug. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Pluk gerus jou geheuestokkie uit, sê Microsoft
Almal het al die storie gehoor: Daar is ’n veilige manier om jou geheuestokkie van jou rekenaar te verwyder, en as jy nie al die stappe volg nie, gaan jy al jou data verloor. Of hoe?. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 SA produseer te min vleis, sê Brasilië
Die vere het weer begin waai in die oorlog tussen plaaslike en internasionale produsente van hoendervleis. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Al hoe meer in SA verkoop huis om te emigreer
Die afgelope twee jaar het die getal mense wat hul huis verkoop om te emigreer verdubbel. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Dié getuienis het JSE se hare laat rys
Hier is die getuienis wat die JSE nou laat ondersoek instel na dr. Iqbal Survé te tegnologiefirma Ayo. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Saambou was nié rassisties met huislenings
Die gelykheidshof het beslis dat Saambou nié rassisties was oor hoe hy rentekoerse op huislenings gehef het nie. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Sasol se voorsitter tree af
Dr. Mandla Gantsho, voorsitter van Sasol se direksie van die afgelope vyf jaar, tree ná die maatskappy se jaarvergadering op 22 November af. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 SA se oudste tapyt-makers smelt saam
Twee van Suid-Afrika se oudste name in tapyte - Van Dyck en Nouwens - gaan saamsmelt. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Binnehandel nog nie in R1,7 mjd. Steinhoff-aandele gevind
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA) het nog geen binnehandel gevind in sowat R1,7 miljard se aandele wat in die week voor die skokaankondiging in Desember 2017 in Steinhoff … Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Sakke, vonke en kragstasies
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie en wat jy Donderdag kan verwag. Sake (11-04-2019)
Netwerk24 Rand hou pas vol teenoor dollar
Die rand het Donderdag sy goeie pas teenoor die dollar volgehou. Sake (11-04-2019)