Netwerk24 Sakevertroue erg geknou deur beurtkrag, swak rand
Sakevertroue is nou die laagste in sewe maande en het vier maande agtereenvolgens verswak. Dit het ook al hoe vinniger verswak – en het dalk nog nie die onderste draaipunt bereik nie. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 JSE vra oudit-mening oor Ayo se markwaarde
Bewerings dat Ayo Technology Solutions se boeke “gekook” is om die maatskappy se markwaarde te verhoog, word nou deur die JSE ondersoek. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 ‘Omkeer-spesialiste’ belê in Burger King SA
Die omkeerspesialis Value Capital Partners hou nou ’n belang van byna 21% in Grand Parade Investments. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Cyril wil praat oor ‘konstruksie-mafia’
Pres. Ramaphosa gaan met die Suid-Afrikaanse Federasie van Siviele Ingenieurskontrakteurs vergader oor die voortdurende ontwrigting van bouprojekte deur die “konstruksiemafia”. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Kaapstad het groot agterstande
Suid-Afrika se metropolitaanse munisipaliteite het agterstande met die ontwikkeling van infrastruktuur, deels weens die jare van droogte in onder meer die Oos- en Wes-Kaap en ook snelle … Sake (10-04-2019)
Netwerk24 MTN toets blitsvinnige 5G in Gauteng
MTN het amptelik sy nuwe 5G-selfoonsein by die Kyalami Grand Prix Circuit and International Convention Centre in Midrand begin toets. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Vonke spat in Bantu Holomisa se kruisverhoor
“Wat is jou punt presies?” en “Ek het ’n paar lekker vrae wat ek jou kliënte wil vra,” is hoe Bantu Holomisa, leier van die UDM, vrae onder kruisverhoor antwoord. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 5 ekonomiese slaggate wat SA moet systap
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is by ’n keerpunt, maar die land “kan nie bekostig om die pad weer byster te raak nie” en skouer moet nou aan wiel gesit word. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Nissan belê nog R3 mjd. in sy SA aanleg
Nissan gaan R3 miljard in sy aanleg in Rosslyn, noord van Pretoria, belê om die nuwe weergawe van sy Navara-bakkie daar te vervaardig. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Beurtkrag ‘stuit ekonomie in sy spore’ – Mike Schüssler
Beurtkrag het die ekonomie “in sy spore gestuit”, volgens BankservAfrica se jongste indeks van ekonomiese transaksies (die Beti). Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Sanral het te veel skuld, maan Moody’s
Die ongewilde padagentskap se hoë skuldvlakke en swak kontantvloei maak die kredietgradeerder Moody’s Investors Service bekommerd. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Group Five se krisis kan kragstasie kopseer gee
Die sakeredding waarin die konstruksiegroep Group Five is, kan dalk skuldprobleme veroorsaak vir ’n kragstasie wat deur hom bedryf word. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Interdik wil Steinhoff belet om Pepkor te verkoop
’n Dringende aansoek is Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad gebring om Steinhoff te belet om Pepkor-aandele te verkoop wat daartoe kan lei dat hy beheer oor dié filiaal van hom verloor. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Spioene, fakkels en fopnuus
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 PnP keelvol vir plastiek
Vir twee weke gaan Pick n Pay elke dag 20 000 herbruikbare winkelsakke aan sy klante landwyd verskaf as deel van sy veldtog om plastiekbesoedeling hok te slaan. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Rand loer weer na R14 teenoor dollar
Dit lyk asof die rand weer begin om stadigaan sy stem dik te maak teenoor die dollar. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Staking, probleme noop mynreus om R1,8 mjd. in te samel
Die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater wil R1,8 miljard met ’n boekbouproses insamel. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Dis dalk te laat vir nuwe steenkool-aanlegte
Die grootskaalse uitbreiding van Suid-Afrika se steenkoolkragsentrales is dekades agter, en dit is dalk te laat om die ruggraat van die land se kragnetwerk betyds aan te vul. Sake (10-04-2019)
Netwerk24 Mag jy eksman se nuwe vrou ’n merrie noem?
Dit is nooit ’n goeie idee om jou eksman se nuwe vrou ’n merrie te noem nie. Sake (10-04-2019)