Netwerk24 Hoekom verkoop GPI se grootbaas R60 m. aandele?
Hassen Adams, uitvoerende voorsitter van Grand Parade Investments (GPI), het Dinsdag R60 miljoen se aandele in GPI verkoop. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Jan Taks ly óók skade weens beurtkrag
Beurtkrag het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) al miljarde aan verlore inkomste gekos, reken die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica). Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Platinum-myne pleit vir plan om bedryf te red
90 000 poste in die platinumbedryf is weens ’n kombinasie van stakings, swak vraag, daling in produksie en die stygende koste van elektrisiteit in gevaar. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Pepkor help glo OBK se bas red ná Steinhoff
Die OBK se besluit om in 2017 ook in Pepkor te belê, het gehelp om die enorme verliese wat hy weens Steinhoff gely het teen te werk. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Goeie nuus oor opwekking
Altesame tien opwekkingseenhede wat die afgelope ruk vir herstelwerk afgeskakel was, sal teen die einde van Dinsdag weer krag opwek. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 IMF skiet rooi fakkel af oor SA groei
Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het pas sy verwagting vir Suid-Afrika se ekonomiese groei vir 2019 tot net 1,2% afgeskaal. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Jan Taks ly óók skade weens beurtkrag
Beurtkrag het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) al miljarde aan verlore inkomste gekos, reken die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica). Sake (09-04-2019)
Netwerk24 SA se ekonomie kan teen 1,6% groei
Die kredietgradeerder Standard & Poor’s Global Ratings (S&P) voorspel die Suid-Afrikaanse ekonomie kan vanjaar teen 1,6% groei. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Myn van R6 mjd. in KZN ontwikkel
Die myngroep Rio Tinto het aangekondig die volgende fase van die ontwikkeling van Richards Bay Minerals (RBM), wat ’n totale belegging van R6,4 miljard gaan beloop, is goedgekeur. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 S&P sê einde Mei weer oor SA gradering
Die kredietgradeerder Standard & Poor’s Global Service maak op 24 Mei sy volgende besluit oor Suid-Afrika se kredietgradering bekend. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Pasop! Jou eks spioeneer dalk op jou
As jy en jou eks op slegte voet met mekaar is, moet jy maar in jou pasoppens wees dat hy of sy nie ’n spesiale rekenaarprogram gebruik om op jou te spioeneer nie. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 ‘Brexit gaan SA nie te veel raak’
Brexit, wat ook al die uitkoms daarvan uiteindelik gaan wees, behoort nie ’n groot invloed op Suid-Afrika se ekonomie te hê nie. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 WhatsApp wil keer dat jy fopnuus net aanstuur
WhatsApp werk aan ’n nuwe funksie om die verspreiding van fopnuus op die kletsdiens in die kiem te smoor. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Goeie JSE-nuus – wie sou kon raai?
Aan die begin van 2019 het die vooruitsigte vir beleggingsmarkte maar somber gelyk en niemand wou werklik aan hul beleggings torring of nuwe kapitaal daaraan toewys nie. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Goudreus, Amcu bly slaags oor staking
Die vakbond Amcu en die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater kan maar net nie tot ’n vergelyk oor lone én ’n langdurige staking kom nie. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Beurtkrag, eFiling en inkopies
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Rand wag en kyk
Die rand hou vir eers sy oë op die buiteland om te sien watter rigting hy gaan inslaan. Sake (09-04-2019)
Netwerk24 Nog geen teken van beurtkrag
Eskom mag dalk Maandag gewaarsku het dat daar weer ’n kans is vir beurtkrag, maar teen vroeg Dinsdagoggend was daar nog geen teken dat die ligte gaan afgaan nie. Sake (09-04-2019)