Netwerk24 Politieke partye mag jou nie net bel, sê reguleerder
Regulasies bepaal dat politieke partye jou net met verkiesingsverwante boodskappe mag kontak, sou jy pertinent daartoe ingestem het. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Pick n Pay ‘wen klante van mededingers’
Die winkelgroep Pick n Pay spog in ’n handelsoorsig hy het die afgelope boekjaar, tot begin Maart, markaandeel gewen en dat sy omset stewig met 9,6% gestyg het. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Eskom waarsku dat beurtkrag weer dreig
Suid-Afrikaners moet als moontlik doen om die druk op die netwerk te verlig, pleit Eskom. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Geen eFiling op dié 4 dae nie, waarsku Jan Taks
Ses maande nadat ’n bom om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se IT-afdeling se kop gebars het, gaan die belastinggaarder sy elektroniese dienste na ’n nuwe bediener skuif. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 waar of wolhaar?
Radioaktiewe stowwe het drie keer in 2014 en 2015 in Eskom se Koeberg-kernkragsentrale gelek uit lekplekke wat nie gemonitor is nie. Hier is wat jy moet weet. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Survé praat bog, sê getuie
Daar is baie onwaarhede in dr. Iqbal Survé, voorsitter van Sekunjalo Investments, se getuienis voor die kommissie van ondersoek na gebeure by die OBK. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Fase 4 ‘dalk net oortjies van die seekoei’
’n Krisis met die land se kragvoorraad dreig wat die fase 4-beurtkrag in Maart nietig sal laat lyk, reken sommige kragkenners. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Steenkool hét nog ’n toekoms, meen kenner
Omgewingsgroepe dring aan op ’n drastiese skuif weg van steenkool. Maar sommige meen dis so belangrik dat dit as ’n nasionaal strategiese mineraal geklassifiseer moet word. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 JSE moet kom sê oor Sagarmatha
Die JSE moet kom verduidelik hoekom die beurs dr. Iqbal Survé se Sagarmatha nie toegelaat het om te noteer nie. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Britte wil sosiale netwerke beboet oor geweld
Brittanje het Maandag nuwe wetgewing voorgestel wat sosiale netwerke swaar boetes sal oplê, sou hulle versuim om hul gebruikers teen skadelike inhoud te beskerm. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Pasop vir dié skema, waarsku FSCA
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA) het die publiek gewaarsku teen Chenge Logistics en Exclusive Empowerment Holdings wat van Pietermaritzburg af sake doen. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Microsoft ignoreer glo klagte van seksuele teistering
Verskeie vrouewerknemers by Microsoft beweer dat klagte van seksuele teistering en -diskriminasie by die maatskappy blatant geïgnoreer word. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Groot, geel diamant in Lesotho gevind
Die Liqhobong-diamantmyn in Lesotho het nóg ’n knewel opgelewer. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Olie se goeie bui sleg vir petrolprys
Die olieprys wat aanhou klim, is slegte nuus vir Suid-Afrikaanse motoriste. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Velskoene, winkels en vrot appels
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie die naweek Sake gelees het nie en wat jy dié week kan verwag. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Rand en dollar wag vir nuus oor Brexit
Die rand blyk net soos ander geldeenhede onseker te wees oor presies wat volgende in die wêreldekonomie gaan gebeur. Sake (08-04-2019)
Netwerk24 Pasop vir dubbelhoogte by ARM
'n Gevaarlike dubbelhoogte is dalk aan't ontwikkel by African Rainbow Minerals (ARM), ’n toonaangewende gediversifiseerde mynbou- en minerale maatskappy. Sake (08-04-2019)