Netwerk24 Geliefde bank was nié beste keuse
Week vyf van Netwerk24 Sake se Kies ’n Aandeel-spel om lesers kans te gee om hul slag op die effektebeurs te wys, is verby. En dit lyk asof lesers die pad effens byster geraak het. Sake (06-04-2019)