Netwerk24 Tabakgroep wil 300 poste in SA sny
British American Tobacco South Africa (Batsa) het met konsultasie met personeel begin om 300 poste af te skaf. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Beskerm jou kind as die klok TikTok slaan
Jy het dalk al gehoor hoe jou 14-jarige en haar vriendinne mekaar vra of hulle dié en daai video op TikTok gesien het. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Hoof van forensiese ondersoek kry werk by Steinhoff
Steinhoff het die ouditeur van PwC wat die forensiese ondersoek na sy gekookte boeke gelei het, pas as sy hoof van voldoening en risiko aangestel. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Bedryf weer vry van wet vir petrol-invoer
Die brandstofbedryf het drie maande kwytskelding van sekere aspekte van mededingingswetgewing gekry, wat tot einde Junie sal geld. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Meer vroue as mans aangestel in 2018
Meer vroue as mans is in 2018 in senior leierskapsposte by Suid-Afrikaanse maatskappye aangestel, wys syfers van die werwingsagentskap Jack Hammer. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 VSA-beleggers nou in SA ‘op soek na geleenthede’
’n Afvaardiging van Amerikaanse beleggers lyk optimisties dat daar beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika is, veral in infrastruktuur. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 SA wen veld teen Brasilië met uitvoer
Die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie (Sadu) se handelsooreenkoms met die Suid-Amerikaanse gemeenskaplike mark het ’n verbetering in die handelsbalans tussen die partye bewerkstellig. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Harry, Meghan ‘steel’ Instagram-naam
Kevin Keiley, ’n Britse duikinstrukteur, is die josie in vir prins Harry en sy vrou, Meghan. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Steinhoff se resultate wéér vertraag
Steinhoff gaan sy resultate vir 2017 – wat reeds byna 18 maande uitstaande is – nou eers op 7 Mei uitreik. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Samsung se wins daal met 60%
Samsung het Vrydag aangekondig hy het ’n uiters droewige kwartaal beleef met wins wat met 60% gedaal het vergeleke met dieselfde tydstip verlede jaar. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Rand nader R14 per dollar
Die rand het Vrydagoggend tot selfs R14,06 teenoor die dollar versterk, maar gaan hy deur die R14-vlak breek? Sake (05-04-2019)
Netwerk24 China, VSA nader aan ’n ooreenkoms oor handel
China en die VSA voer albei aan daar is vordering met gesprekke om die handelsoorlog te beëindig. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 ‘Dit was ’n oorlogsone’
Eskom se nasionnale woordvoerder, Khulu Phasiwe, het bedank. Sake (05-04-2019)
Netwerk24 Raai hoe blaas vandag se studente hul geld
Staan opsy, Millenniërs, Generasie Z is hier – en hulle blaas nie net geld nie. Sake (05-04-2019)