Netwerk24 Dis klaarpraat met dié WhatsApp-groepie-drama
Is jy keelvol daarvoor dat jou vriende en kennisse jou vir welke rede ook al by ’n nuwe WhatsApp-groep betrek? Daar is nou hoop danksy 'n nuwe WhatsApp-funksie. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Prasa betaal R103 m. aan eise uit weens beserings
Die Passasierspooragentskap (Prasa) het in die afgelope boekjaar R103 miljoen aan vergoedingseise uitbetaal aan passasiers wat beseer is weens oop treindeure. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Is daar hoop vir volgende generasies?
Mense begin eers op 50 of later die vraag vra of hulle genoeg geld het om af te tree. Dan is dit kwalik betyds om meer vir hul aftrede te begin spaar indien die somme nie wil klop nie. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Brexit-vrese maak sakebase sku vir oornames
Angs oor Brexit, groter markwisselvalligheid en die geopolitieke spanning tussen Amerika en China kry die skuld vir die opdroog van groot oorgrens-samesmeltings of verkrygings. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Intu kry nuwe hoof
Intu Properties, die grootste eienaar en bestuurder van prima winkelsentrums in Brittanje, het Matthew Roberts as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 SA ken van hoendervleis produseer
Suid-Afrika is een van die wêreld se mededingendste lande waar dit kom by die produksie van braaihoenders. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Nóg miljoene se Facebook-inligting lek dalk
Facebook het pas nog ’n bloutjie geloop wat die beskerming van gebruikers se privaatheid betref. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Eskom ‘vir wolwe gegooi’ weens perk op beurtkrag
Dit is hoogs onverantwoordelik van Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, om Eskom te dwing om net fase 1-beurtkrag oor die komende winter toe te pas. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Staak gerus oor e-tol, DA, maar gee dan alternatief
Die Gautengse padnetwerk gaan nie vir homself betaal nie. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Beurtkrag knou sekerheid oor beleid
Die vlaag beurtkrag wat Suid-Afrika in Maart in die donker gedompel het, het beleidsonsekerheid beduidend laat toeneem. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Fortress ondersoek steeds probleme
Die interne ondersoek na bewerings van binnehandel by Fortress duur voort. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Eskom, mediese fondse en ’n paleis
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Woensdag Sake gelees het nie. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Rand hou dollar fyn dop
Die rand trek steeds voordeel uit die Amerikaanse dollar wat onder druk is. Sake (04-04-2019)
Netwerk24 Huawei se telefotolens laat jou ‘zoem’
Verby is die dae wat jy kiekies met jou selfoon kon neem; deesdae het jy eerder ’n kamera in jou sak wat toevallig ook kan bel. Sake (04-04-2019)