Netwerk24 Vodacom-baas van Tanzanië aangekla
Die owerhede in Tanzanië het Vodacom Tanzania se besturende direkteur en ander topbestuurslede van finansiële misdade aangekla. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 EOH wil einde Mei ondersoek afhandel
Die tegnologiegroep EOH hoop om sy ondersoek oor ongerymdhede met staatskontrakte einde Mei af te handel. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Eskom begroot R49 mjd. vir instandhouding
Eskom gaan oor die volgende vyf jaar 40% méér aan instandhouding bestee as wat voorheen beplan is. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Harde werk, maar daar is hoop - Gordhan
’n Duidelike pad vorentoe is vasgestel om Suid-Afrika se kragkrisis te begin hokslaan, sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 ‘Ayo gaan nie OBK-geld terugbetaal’
Ayo Technology Solutions gaan onder geen omstandighede R4,3 miljard aan die OBK terugbetaal nie, sê dr. Iqbal Survé. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Geen Carrefour vir SA, vir eers
Carrefour, ’n Franse kleinhandelaar in die klas van Shoprite, is nie van plan om binnekort ’n winkel in Suid-Afrika te open nie. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Daniel Matjila kom dalk by OBK-kommissie getuig
Dit klink of dr. Daniel Matjila, voormalige uitvoerende hoof van die OBK, binnekort self getuienis voor die kommissie van ondersoek na gebeure by dié korporasie kom lewer. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Kry SA vandag antwoorde?
Pravin Gordhan en Jabu Mabuza hou weer vandag ’n nuuskonferensie. Die groot vraag is: Is ons beurtkrag-krisis verby? Sake (03-04-2019)
Netwerk24 ‘Magda Wierzycka is duidelik waansinnig...’
Dr. Iqbal Survé, voorsitter van Sekunjalo Investments, het Dinsdag só gal gebraak teenoor wit individue, banke en maatskappye dat die kommissarisse hom daaroor vasgevat het. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 IMF sê wolk hang oor wêreld se groei
Sowat 70% van die wêreldekonomie gaan vanjaar traer groei as voorheen, sê Christine Lagarde van die IMF. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Staat sal Eskom staande hou, reken Moody’s
As dit nie was vir die regering se waarborge nie, sou Eskom se kredietgradering nóg drie vlakke laer gewees het. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Gekkedag, beleggings en ’n groepseis
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Dinsdag Sake gelees het nie en wat jy Woensdag kan verwag. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Rand byt vas al kla Moody’s
Die rand het Woensdagoggend steeds die pas teen R14,17 teenoor die dollar volgehou. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Buckingham-paleis ‘te huur’ teen £1 mil. per nag
Brittanje se koningin Elizabeth kan tot £1,03 miljoen (R19 miljoen) per nag verdien sou sy Buckingham-paleis op Airbnb uitverhuur. Sake (03-04-2019)
Netwerk24 Verslag belig 8 tendense onder mediese fondse
Mediesefondslede registreer toenemend minder familielede op hul fonds. Sake (03-04-2019)