Netwerk24 FSCA gaan OB-verslag oor grootbaas betwis
Die Gedragsowerheid vir die Finansiëledienstesektor (FSCA) sê hy gaan die openbare beskermer (OB) se verslag oor sy voorganger, die Raad op Finansiële Dienste (RFD), se oudhoof, adv. Dube Tshidi, … Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Nog geld vir rooibos in hoop op deurbraak
Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad gaan nog R4,5 miljoen gee vir navorsing oor die gesondheidsvoordele wat rooibos inhou. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 SA Toerisme se baas geskors
Die direksie van SA Toerisme het besluit om aantygings teen sy uitvoerende hoof, Sisa Ntshona, te ondersoek nadat ’n anonieme wenk ontvang is. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 SAID-staking kom tot ’n einde
Die vakbond Nehawu het Dinsdag die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aanbod aanvaar en daarmee die staking by Jan Taks beëindig. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Hier is die datums
Regsverteenwoordigers van Transnet, sy pensioenfondse en die pensioentrekkers wat ’n groepeis teen hulle ingedien het, het ’n besige paar maande wat voorlê om hulle voor te berei op die uiteindelike … Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Motorverkope op laagste vlak sedert 2010
Die verkope van nuwe voertuie het in Maart met 3,1% op ’n jaargrondslag gedaal en só die swakste eerste kwartaal sedert 2010 afgesluit. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 ‘OBK het ’n goeie belegging misgeloop’
Die flambojante dr. Iqbal Survé het Dinsdag by die OBK-ondersoek volgehou sy firmas is ware suksesverhale. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Google se mislukte sosiale netwerk sluit
Google+, Google se mislukte sosiale netwerk, het Dinsdag ten einde laas ’n stille dood gesterf. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Eskom is SA se grootste risiko
Eskom bly die grootste risiko vir die staat se geldsake en vir die ekonomie, waarsku Moody’s Investors Service in ’n kredietmening wat Dinsdagmiddag uitgereik is. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Reserwebank vat valuta-handelaars vas
Die Reserwebank het drie buitelandsevaluta-handelaars vermaan of beboet nadat hy gevind het hulle het nie die nodige stappe gedoen om geldwassery te voorkom nie. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Survé getuig self
Dr. Iqbal Survé, die sakeman wat aan die hoof van Independent News & Media en Ayo Technology Solutions staan, getuig voor die kommissie van ondersoek na gebeure by die OBK. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Groepseis teen Eskom beplan
Die prokureursfirma De Beer Attorneys berei ’n groepseis teen Eskom voor vir al die verliese wat sakelui en individue weens beurtkrag gely het. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Meer vrae moes oor VBS gevra word’
Die Reserwebank se Omsigtigheidsowerheid moes meer vrae gevra het oor VBS Mutual Bank se finansiële state en nie net op ouditeursverslae staatgemaak het nie. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Brics-bank wil ook geld by SA beleggers leen
Die New Development Bank (NDB), ook bekend as die Brics-bank, beoog om ook skuldbriewe in die Suid-Afrikaanse mark uit te reik om geld by plaaslike beleggers te leen. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Vrae oor Survé-firmas kom al lank aan
Beleggingskenners by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) was al in 2012 bekommerd oor dr. Iqbal Survé se ervaring om ’n mediamaatskappy te bestuur. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Dié spotgoedkoop slimfoon kan WhatsApp, Facebook
Hoewel die prys van slimfone steeds afneem, bly dié toestelle steeds haas onbekostigbaar vir ’n groot aantal mense. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Klasaksie in Nederland teen Steinhoff wéér uitgestel
Die groep Europese beleggers wat ’n groepsgeding teen Steinhoff in Nederland gebring het, het die regsgeding tot Mei uitgestel. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Belasting, volstruise en fase 8
Hier is wat jy misgeloop het as jy nie Maandag Sake gelees het nie en wat jy Dinsdag kan verwag. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 Kommissie sê gou oor duur data
Die lang wag oor presies wat die Mededingingskommissie oor duur data in Suid-Afrika uitgevind het, is binnekort verby. Sake (02-04-2019)
Netwerk24 R145 miljard se belasting geskuld aan staat
Belastingbetalers skuld nou al sowat R145 miljard aan Jan Taks. Sake (02-04-2019)